Bly Plekke Logo

Mookgophong - Naboomspruit Verblyf

Wys 1 tot 20 van 32 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

Mookgophong - Naboomspruit

Mookgophong was bekend as Naboomspruit. Mookgophong is ongeveer 40km suidwes van Mokopane (Potgietersrus) aan die voet van die Waterbergberge geleë. Dit is 'n malaria vrye area.

Die dorp Mookophong het begin nadat 'n prospekteur Adolph Erasmus, tin afsettings in die gebied ontdek en mynwerkers na die gebied gejaag het. Later het Erasmus platinum in die gebied ontdek en selfs meer mynwerkers het na die dorp gestroom. Munisipale status is in 1938 aan die dorp Mookophong toegeken.

Verskeie gewasse word in die omgewing gegroei. Dit sluit in mielies, neute en sitrus vrugte. Daar is ook bees plaase in die omgewing.

Die Mookgophong-gebied het talle warm water bronne en toeriste word goed versorg. Akkommodasie in die omgewing sluit selfsorg chalets en lodges in. Die Nylvlei-natuurreservaat en die Doorndraai-dam bied uitstekende geleenthede vir wild- en voël kyk.

Daar is ook privaat reserwes in die Mookgophong-gebied wat wildritte aanbied, perdry en begeleide natuur roetes. Ander fasiliteite is internet toegang, konferensie fasiliteite, gholf, satelliet-TV en 'n restaurant.

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Mookgophong - Naboomspruit Verblyf, Waterberg
WTS App Browser