Gelëe reg op die strand met ‘n getypoel – direkte toegang. Kompleks bestaan uit 11 eenhede wat ten volle toegerus is. Ten volle ommuur met elektriese heining en toegangsbeheer hekke. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Seascape at Safari is 'n 3 slaapkamer, 2 badkamer woonstel wat 6 mense kan akkommodeer. Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n klein, veilige 3 verdieping gebou in ‘n parkagtige tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Op die middelste vloer van 'n pragtig onderhoue 3-verdieping gebou, spog die woonstel met ’n ruim balkon waarvan die deure vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer ten volle oopskuif — ’n asemrowende 180-grade-uitsig oor die see strek voor jou uit. Net binne …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.