Thaba Tsweni Lodge beteken: “Berg van die bobbejaan”, as gevolg van ons plaaslike trop bobbejane (wat altyd van bo van die berg af op ons afkyk), en is geleë in Graskop, 30 km vanaf Sabie. In Sabie is baie restaurante en curio winkels. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Meerkat Manor Gastehuis is geleë in die dorp Komatipoort, 'n bestemming vir toeriste van regoor die wêreld wat verblyf benodig op pad na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.