Machadodorp is geleë in die hart van die Emakhazeni Hoogland van Mpumalanga wat dit die perfekte basis maak vanwaar die omliggende dorpe verken kan word: uitstekende viswaters, staproetes, natuurreservate en vele ander aktiwiteite, insluitende geocache sk …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons luukse, dubbel verdieping grasdak Villa, is geleë binne die veilige grense van die pragtige Kruger Park Lodge, Sabie River, en net 7 minute se ry vanaf die ingang van die wêreld bekende Kruger Nasionale Park. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.