Hierdie Kaap Hollands-huis, huislik versier met 'n koloniale en Afrika-invloed, bestaan uit 5 ruim slaapkamers, 2 woonkamers met voudeure na die tuin met sy sprankelende swembad en jacuzzi, twee goed toegeruste kombuise en 4 badkamers. Buite ... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Constantia Thatch Lodge bied verblyf vir 10 persone in 2 kothuise en 2 kamers met privaat badkmers. Privaat toegang met stoepe. Swembad, beskermde parkering in 'n veilige en rustige omgewing. 20 minute vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie treffende luukse villa bied onbelemmerde uitsigte oor beide die berg en Kampsbaai. Dit is naby die strand, restaurante, klubs, kroeë, Kaapstad, V&A Waterfront, gholfbane en wynroetes. Die swembad, Jacuzzi en speletjieskamer is groot treffers …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hidden Way is ideaal vir die toeris en/of sakepersoon. Die Constantia Medi-Clinic is naby. Die miniwoonstel is 'n selfsorg-eenheid met 'n aparte, goed toegeruste kombuis. Tee, koffie en suiker word op 'n daaglikse basis voorsien... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg tuin-eenhede, met eie badkamers. Verskillende groottes en pryse met slaapplek vir 2/3/4 persone. Slegs 20 minute van Kaapstad. Vanaf R570/nag/per eenheid. Privaat ingange en stoepe. Veilige parkering op terrein, gratis internet, wasgoeddiens, swe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
3 on Camps Bay is 'n luukse gastehuis met 16 slaapkamers in die luukse en nuwerwetse Kampsbaai, Kaapstad. Geleë in 'n doodloopstraat wat oor die Atlantiese Oseaan uitkyk, bied 3 On Camps Bay 'n stil toevlugsoord waar jy in die uiterste luuksheid en b …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Glencoy bied selfsorgverblyf in Claremont, Kaapstad. Glencoy is 'n luukse, privaat selfsorgwoonstel en en suite-gastekamer. Dit is in die stil woonbuurt van Upper Claremont geleë. Met 'n treffende uitsig oor Tafelberg... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Pragtig ingerigte tuin-selfsorg-tweeslaapkamerwoonstel op Clifton Steps. Ideaal geleë - net 'n kort taxirit vanaf Kampsbaai na die een kant en na die ander kant, alles wat die Moederstad bied. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Net 'n paar treë vanaf die afdak (terrein parkering) neem u na die deur van hierdie "Tuis van huis", met slaaplek vir 6. Die woonstel het 'n oopplan woon/eet/kombuis-gebied, 'n badkamer met bad en stort, 'n slaapkamer met 2 kajuitbeddens (volgrootte) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.