Bly Plekke LogoVertrou sedert 1998.

Hermanus Verblyf

Naby Interessante Punte
(In 'n reguit lyn. Pad afstand sal verskil.)
Wys 1 tot 19 van 19 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

Hermanus Harbour, Whale Coast. © Jon Mountjoy, License
Scenic Old Harbour & Walker Bay, Hermanus. © Pavel Špindler, License
Hermanus, Whale Coast. © SkyPixels, License
Rugged coastline at Hermanus, Whale Coast. © SkyPixels, License
Hermanus new harbour. © Andresdewet, License
Hermanus beach. © souTH AFRica, License
Memorial at Hermanus. © Glany Saldanha, License
Restaurant in Hermanus with a real sea-view! © Kevin Stroup, License
Hermanus coastline. © Conrad Hofmeyr, License
Humpback whale, Hermanus, Whale Coast. © itprax, License
Humpback whales at Hermanus - (probably) the best land-based whale-viewing site... in the world!! © fsHH, License
Hermanus, Whale Coast. © unserekleinemaus, License

Hermanus

Die dorp Hermanus, bekend vir sy September-walvisfees, as ook vir die Europeërs wat die afgelope 100 jaar Hermanus besoek.  Hermanus se aatreks krag is as gevolg van sy geneesende lug.  Die area lê in die westelike hut van Walkerbaai, tussen die indrukwekkende see kliffe en die Olifantsberg. Hermanus het die wêreld se enigste "walvis kruiper". Tussen Julie en Desember elke jaar, is Hermanus die tuiste van 'n terugkerende groepe suidelik walvisse wat hier van Antarktika af kom om te kalf.

’n Pad van 14 km langs die kranse by Hermanus het die dorp die reputasie besorg as die beste plek ter wêreld om walvisse vanaf die kus te besigtig. Die dorp verwelkom die walvisse elke jaar met 'n 5 km mensketting langs hierdie pad. Maar dit is nie alleen die walvisse wat Hermanus so 'n aantreklike dorp maak nie. Die stap in die omgewing is wonderlik, daar is visvang, duik, fietsry, vliegvisvang, roei, voëlkyk, golf, ry en 'n magdom ander aktiwiteite beskikbaar. Daar is eerste klas restaurante, kuns en kunsmarkte en natuurlike rustigheid in die skoonheid van die omgewing.

Die uitstekende verskeidenheid akkommodasie in Hermanus maak dit 'n ideale uitvalsbasis om die streek te verken. Hoewel B&B's in Hermanus gewild is, behoort diegene wat hul eie maaltydplanne wil opstel, die talle selfsorgopsies in Hermanus te oorweeg.

Naby Interessante Punte
(In 'n reguit lyn. Pad afstand sal verskil.)
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2026 blyplekke_live
Hermanus Verblyf, Overberg / Walvis-Kus
WTS App Browser