Brown Jug bied aan besoekers aan Hermanus selfsorgverblyf. Sentraal geleë in gesogte Eastcliff, 'n stil lowerryke woonbuurt, is slegs twee minute se stap na die winkels, restaurante en seefront waar jy die bekende walviskyk kan geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Anchor's Rest bied die opsie van B&B en selfsorgverblyf in Hermanus Sentraal in die Overberg/Walviskus, Wes-Kaap. Geleë in die bekoorlike kusdorpie Hermanus, 120 km vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Norfolk Guest House bied verblyf op 'n beperkte selfsorg- of kamer-basis in Hermanus, en is ideaal geleë binne maklike stapafstand van al die geriewe en 'n hanetreetjie van die kranspaadjie af, bekend vir onvergeetlike walvisbesigtiging. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Nantucket bied selfsorgverblyf in Voelklip, Hermanus in die Overberg-/Walviskusstreek, Wes-Kaap. Ervaar sjampanjelug, wye panoramiese see- en berguitsigte, majestueuse kronkelende bergwandelings... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bayview 303 bied luukse selfsorgwoonstelverblyf in Hermanus Sentraal in die Overberg-/Walviskusstreek, Wes-Kaap. Ons seefrontwoonstel is sentraal geleë tussen die swemstrande en die Hermanus middedorp. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bayview 104 is 'n ruim selfsorgwoonstel naby die waterkant in Hermanus, aan die Wes-Kaap se Walviskus en bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en is 'n hanetreetjie van die water af. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Whale Cove A104 bied selfsorgwoonstelverblyf aan die strandfront by De Kelders, Gansbaai in die Overberg en Whale Coast-streek in die Wes-Kaap. Whale Cove A104 (slaapplek vir 6) is 'n vierster-gegradeerde luukse woonstel met 3 slaapkamers en 2 badkamers. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Tranquility is 'n selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers in die gewilde kusdorpie Pringlebaai aan die Kaapse Walviskus. Ontspan saam met vriende en familie in die ruim woonstel (slaapplek vir 6) of in die braai-area, in hierdie pragtige unieke fynbosbiosfeer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie goed toegeruste woonstel het sy eie ingang en het twee slaapkamers. Die een met 'n koningins-grootte bed en die ander een met twee enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbel-slaapbank in die woongebied - ideaal vir twee kleiner kinders, of een ekstra vol …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bikini Beach Manor bied luukse selfsorgverblyf in Gordonsbaai, Kaapstad. As jy op soek is na 'n ontspannende toevlugsoord van goeie gehalte, soek dan nie verder nie aangesien jy aangekom het! Bikini Beach Manor is 'n 4-verdieping 1200m2 moderne... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cape Gordonia bied selfsorgwoonstelverblyf in Gordonsbaai, Kaapstad. Vakansie by Kaap Gordonia en ontdek rustigheid net 'n uur van die besienswaardighede van Kaapstad af. Verwyder van die toeristegewoel van die middestad... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bayview bied puik gemeubileerde selfsorgverblyf in Gordonsbaai, Kaapstad. Hierdie fris en kontemporêre, volledig toegeruste privaat huis is geleë in die woonbuurt bekend as Mountainside, wat uitkyk oor Gordonsbaai. Versprei oor 3 verdiepings... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
The Blue Marine Luxury, geleë in Gordonsbaai, het een woonstel, onbelemmerde uitsig met betowerende sonsondergange, privaat balkonne, outomatiese en beskermde parkeerplek. Geskik vir die uiterste plesier, hetsy vir vakansie of besigheid. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.