Bay Splendour, geleë in 'n doodloopstraat, 10 minute se stap na die outydse sjarme van Simonstad, die hoofkwartier van die Suid-Afrikaanse Vloot. 'n Kusjuweel van vrede en rustigheid. Bay Splendour het 'n ruim, oopplan woonkamer en kombuis... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
A Place in Thyme is teen die berghang in Vishoek geleë en bied verblyf in drie afsonderlike eenhede: die kothuis (slaapplek vir 5); Klein tiemie (slaap 2) en groot tiemie (slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders; of 3 volwassenes.) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
'n Fantastiese 3-slaapkamerhuis direk geleë op 'n vlei by Imhoff's Gift in Kommetjie, net 'n paar minute van Langstrand en Noordhoekstrand af. Ons noem die huis "BUHLE" wat "pragtige huis" in Xhosa beteken - en dit is voorwaar... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Plotsklaps bied selfsorgkothuisverblyf in Tokai, Kaapstad. 'n Fantastiese gesinshuis geleë teen die hange van Constantiaberge wat grens aan Tokai-woude, wynproduserende wingerde en manjifieke gholfbane, en bergwandelings. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg tuin-eenhede, met eie badkamers. Verskillende groottes en pryse met slaapplek vir 2/3/4 persone. Slegs 20 minute van Kaapstad. Vanaf R570/nag/per eenheid. Privaat ingange en stoepe. Veilige parkering op terrein, gratis internet, wasgoeddiens, swe …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Paradiso Guesthouse bied beide B&B en selfsorgverblyf in Constantia, Kaapstad. Geleë in 'n rustige boomryke tuin met panoramiese uitsigte oor die verafgeleë Constantiaberge, Constantia-vallei en sy wynplase... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Constantia Thatch Lodge bied verblyf vir 10 persone in 2 kothuise en 2 kamers met privaat badkmers. Privaat toegang met stoepe. Swembad, beskermde parkering in 'n veilige en rustige omgewing. 20 minute vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.