Hierdie groot, stylvolle huis het uitsig oor die Hermanus-strandmeer en is ideaal vir enige watersport-entoesias. 'n Selfsorg-huis, bekend as 'Lagoon View', is geleë in die vlei van Kleinrivier. Ideaal vir binne- en buitenhuise vermaak. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Whale Watch Accommodation is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf vir 'n gesin of groep vriende met vakansie. Die huis is ideaal om 4 gaste te akkommodeer, maar 'n totaal van 6 gaste kan egter geakkommodeer word. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie 600 akkers, 'n privaatlandgoed, lê aan die voet van die Hottentots Hollandberge. Dit het 'n besonderse uitsig oor Valsbaai en Kaappunt. Lalapanzi Lodge bied eksklusiewe verblyf, is 'n stylvolle rusplek in 'n wingerd-landgoed en is die perfekt …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons nooi u uit om deel te kom hê aan ons kalm en gerieflike huis, op 'n klein Kaap/Engelse leefstyl-plasie, geleë 10 minute van die historiese Stellenbosch, in die Blaauwklippen-vallei, omring met die pragtige Stellenbosch- en Helderberge. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.