La Cotte Inn bied gerieflike selfsorgverblyf van goeie waarde in Oak Glen, Bellville, Kaapstad. Oak Glen is 'n sentraal geleë voorstad naby hoofroetes na Kaapstad, Paarl, Stellenbosch ens. La Cotte Inn bied rustige... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
A Place in Thyme is teen die berghang in Vishoek geleë en bied verblyf in drie afsonderlike eenhede: die kothuis (slaapplek vir 5); Klein tiemie (slaap 2) en groot tiemie (slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders; of 3 volwassenes.) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Net 'n paar treë vanaf die afdak (terrein parkering) neem u na die deur van hierdie "Tuis van huis", met slaaplek vir 6. Die woonstel het 'n oopplan woon/eet/kombuis-gebied, 'n badkamer met bad en stort, 'n slaapkamer met 2 kajuitbeddens (volgrootte) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cat's Eye Cottage (geen rook), bestaan uit twee luukse eenhede, Cat's Eye Jewel en Cat's Eye Gem. Geleë in die hart van Vredekloof, sentraal en naby aan die N1 vir maklike toegang na die Wynlande, Kaapstad, SBS en die Waterfront. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Tobago Heights is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers (slaapplek vir 4) in die Capri Village-area wat na die Noordhoekvallei kyk, wat strek tot by Noordhoek se 7 km-strand van wit sand en tot by Chapmans Peak-berg. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg Villas met onbelemmerde uitsig oor die Noorhoek-Vallei van die Atlantiese Oseaan, bied privaatheid en gerief in 'n hedendaagse Afrika-omgewing. Neem 'n sonbad onder die Afrika-son langs die swembad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.