Ons ligging is ideaal vir besigheid- en ontspannende verblyf, met maklike toegang na die hoofroetes. Keuse van bed en ontbyt of selfsorg. Veilige parkering op terrein. Ons strewe na goeie diens en billike tariewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg Villas met onbelemmerde uitsig oor die Noorhoek-Vallei van die Atlantiese Oseaan, bied privaatheid en gerief in 'n hedendaagse Afrika-omgewing. Neem 'n sonbad onder die Afrika-son langs die swembad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
A Place in Thyme is teen die berghang in Vishoek geleë en bied verblyf in drie afsonderlike eenhede: die kothuis (slaapplek vir 5); Klein tiemie (slaap 2) en groot tiemie (slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders; of 3 volwassenes.) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Net 'n paar treë vanaf die afdak (terrein parkering) neem u na die deur van hierdie "Tuis van huis", met slaaplek vir 6. Die woonstel het 'n oopplan woon/eet/kombuis-gebied, 'n badkamer met bad en stort, 'n slaapkamer met 2 kajuitbeddens (volgrootte) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kom bly in een van die oorspronklike plaasgeboue in Vishoek, Kaapstad binne 'n hanetreetjie van die strand af. Hierdie selfsorgwoonstel (slaapplek vir 6) bied ruim, goed ingerigte, luukse akkommodasie met manjifieke uitsigte oor Valsbaai. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.