"By The Beach" is ‘n luukse selfsorg vakansie huis, wat tot 10 persone kan akkommodeer, en is geleë op die Noordkus van KwaZulu Natal. Slegs ‘n 150m maklike wandeling oor gelyk terrein na Salt Rock se hoof swemstrand, wat beskerm word deur haainette en le …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Sea-renity Vakansie woonstel (voorheen bekend as die Nutshell Vakansie woonstel) is 'n nuut oorgedoende, vrystaande woonstel, ideaal geleë net 200m vanaf die hoofstrand by Salt Rock op die idilliese Dolfyn Kus van KwaZulu-Natal. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
19 Casablanca, 'n pragtige luukse dakwoonstel,is geleë in die gewilde Ballito Bay vakansieoord en is direk op die strand. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie luukse drieslaapkamerwoonstel met 2 volledige badkamers is op die 4de verdieping en reg op die strand met skouspelagtige see-uitsigte. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Les Palmiers is een van die mees gesogte woonstelle in Ballito en is direk. aangrensend tot die strand promenade (geen kruising van paaie). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie ruim selfsorg-woonstel bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit 'n koningin-grootte bed, twee leunstoele, volledige kombuis en badkamer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
La Mustique No 5 is n Moderne, Eksklisiewe 3 slaapkamer, Luukse selfsorg woonstel met n lieflike ontspanne gevoel, in veilige kompleks geleë op die rotse en die water se rand van die pragtige kusdorpie, Ballito, Noordkus, KwaZulu-Natal vir n ontspanne en …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.