Bly Plekke Logo

Amanzimtoti Sentraal Verblyf

Wys 40 tot 39 van 39 eenhede
Wys 1 tot {{total}} van {{total}} eenhede
Geen resultate

Amanzimtoti Sentraal

Amanzimtoti Vakansies - Suidkus, KwaZulu Natal
Kliek hier vir Amanzimtoti Akkommodasie

Lank gelede het die Zoeloe koning Shaka gestop om in die Suidkus dorp nou bekend as Amanzimtoti te rus (of 'Sweetwaters' in Zulu). Hy het water van die rivier gedrink, en wanneer hy gesluk het, het hy gesê, "Kanti Amanz'amtoti", wat beteken dat 'die water soet is.

Amanzimtoti lê op die Suidkus van KwaZulu Natal, ook bekend as 'Die Saffier Kus', as gevolg van sy uitstekende wit strande langs die warm Suidkus se Indiese Oseaan. Lewendig met kleurvolle vis en pragtige eksotiese  koraalriwe, Toti is ideaal vir snorkel en duik avonture, en vir die Suidkus duiker, die nabygeleë Aliwal Shoal (20 minute van Amanzimtoti), het 'n ryk oorvloed van mariene en plantlewe wat vir 'n uitstekende Suidkus duikplek maak. Behalwe die vis en seelewe, is daar ook 'n aantal skeepswrakke wat wag om ontdek te word, en besoekers bied met 'n onvergeetlike ervaring.

Met sy rykdom van die kus, rots en diepsee visvang, is Toti ook bekend as 'n hengelaars paradys, veral gedurende die jaarlikse Suidkus sardyn migrasie waneer dorpe soos Amanzimtoti aan die lewe kom met 'n energieke geroer van die vissers en plaaslike inwoners waneer die klein silwer visse op die strand spoel. Wat beskou is as die grootste skool visse op aarde, dié miljarde visse bring met hulle talle groter roofvis, dolfyne, haaie, robbe, walvisse en 'n verskeidenheid voëllewe wat op soek is na 'n maklike ete. Did maak Amanzimtoti se jaarlikse Ocean skouspel ongetwyfeld een van die mees skouspelagtige Suidkus mariene gebeure ter wêreld.

As U 'n ywerige sonaanbidder, visserman, branderplankryer, duiker ... of enigiemand wat lief is vir heerlike strande, talle besienswaardighede, 'n wye keuse van winkels en aktiwiteite, gourmet restaurante, vermaak en opwindende naglewe, dan is die sub-tropiese paradys van Toti aan die Natalse Suidkus beslis die plek vir jou volgende familie vakansie.

Aktiewiteite in en rondom in Amanzimtoti / Toti:

- Ysskaats op die Galleria schaatsbaan - geleë in die Galleria winkelsentrum in Amanzimtoti (Toti).
- Splash Water Wêrld - bekend deur die plaaslike bevolking as "Toti se bes bewaarde geheim", geleë op Amanzimtotistrand.
- Saal op vir 'n rustige strand wandeling of 'n vinnige galop deur  Amanzimtoti / Toti strand Perdry roete.
- Amanzimtoti Voëlpark - bied besoekers die geleentheid om 150 voëlspesies te beskou.
- Vir die ywerige gholfspeler, is die Toti / Amanzimtoti Gholfklub 'n jaar-rond gholfbaan, en bied uitstekende voorwaardes..

Vir fantastiese kos, bied Toti Suidkus 'n wye verskeidenheid eetplekke, van alfresco brunch tot knus kroeg middagete. Amanzimtoti Suidkus restaurante bied uitstekende pryse om vir elke smaak en begrotings te pas.

Verken hierdie gewilde Suidkus Toti vakansiebestemmings:

Suid van Amanzimtoti via die N2:

Doonside - 6.7km (8 minute) van Toti
Kingsburgh - 10.7 km (10 minute) van Toti
Warner Beach - 7.6km (9 minute) van Amanzimtoti
Winklespruit - 10.5km (10 minute) van Amanzimtoti

'N Mens kan vir ewig deur die pragtige Natalse Suidkus dwaal en verkenning met die sjarmante klein see-kant dorpe maak wat verder suid van Amanzimtoti is - Dorpe soos Illovostrand, Karridene, Umkomaas - elke dorp ryk met lewendige kulturele erfenis, en natuurlik, volop met 'n verskeidenheid Suidkus verblyf vir alle sakke en smake.

Nuttige Amanzimtoti vakansie noodtelefoonnommers:

Sapphire Coast Toti Toerisme
: 031 903-7498
Toti Lewensredding Klub: 031 903-6802
Amanzimtoti Polisie: 031 903-5311
Toti Brandweerstasie: 031 903-9000
Amanzimtoti Hospitaal: 031 904-3600
Netcare 911: 082 911
Nood Mediese en reddingsdienste : 10177
Nasionale Seereddingsinstituut: 031 361-8567

WhereToStay Amanzimtoti Central accommodation ranges from a variety of specific categories such as Amanzimtoti Central self catering accommodation to Amanzimtoti Central b and b accommodation and many more.

More sought after Amanzimtoti Central accommodation categories include Amanzimtoti Central pet-friendly and Amanzimtoti Central wheelchair-friendly accommodation. If you are specifically pursuing these Amanzimtoti Central accommodation categories, then we highly recommend that you contact the accommodation owner directly to ensure that the facilities are satisfactory and to your liking.
The Amanzimtoti Central pet-friendly accommodation and the Amanzimtoti Central wheelchair-friendly accommodation facilities can vary between large Amanzimtoti Central Hotels as well as small room only accommodation. Self catering Amanzimtoti Central accommodation will occupy the majority of these listings.

99% of all Amanzimtoti Central guest houses listed on WhereToStay will display rates for your convenience. Occasionally a Amanzimtoti Central guest house will ask you to request a quotation.
WhereToStay tries to keep the Amanzimtoti Central self catering and Amanzimtoti Central b&b standards at the highest levels relative to tariffs charged. Misleading advertising related to any listings of Amanzimtoti Central B&B and Amanzimtoti Central self catering accommodation should be reported so that WhereToStay can act accordingly.

See our full list of Amanzimtoti Central accommodation special categories at the top of this page

AFRIKAANS

WhereToStay Amanzimtoti Central Akkommodasie wissel van `n verskeidenheid van spesifieke categoriee soos Amanzimtoti Central selfsorg akkommodasie, Amanzimtoti Central, b en b blyplekke en nog veel meer.

Meer gesogte Amanzimtoti Central slaapplek kategoriee sluit in Amanzimtoti Central troeteldier-vriendelike blyplekke en Amanzimtoti Central rolstoel-vriendelike akkommodasie.
As jy spesifiek vrae oor die voorsetting van hierdie Amanzimtoti Central blyplekke, sal dit raadsaam wees om kontak met die eienaars te maak om te verseker dat die fasiliteite bevredend is en na you hart.

Die Amanzimtoti Central troeteldier-vriendelike verblyf en Amanzimtoti Central rolstoel-vriendelike vakansie blyplekke kan wissel tussen Amanzimtoti Central Hotelle asook klein kamer akkommodasie in Amanzimtoti Central. Amanzimtoti Central selfsorg slaapplekke sal die meerderheid van hiedie inskrywings beset.

99% van alle Amanzimtoti Central gastehuise gelys op WhereToStay sal pryse vertoon vir u gerief. Soms sal `n Amanzimtoti Central gastehuis vra om `n kwotasie te versoek.

WhereToStay probeer om die lys van Amanzimtoti Central slaapplek standaarde op die hoogste vlakke (relatief tot tariewe) gehef hou.

Misleidende advertensies wat verband hou met enige lys van Amanzimtoti Central blyplekke moet aangemeld word sodat WhereToStay kan daarvolgens optree.

TOUCH
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Amanzimtoti Sentraal Verblyf, South Coast
WTS App Browser