Bly Plekke Logo
  • 1 of 11
    1/11 - View from Sea - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 2 of 11
    2/11 - Lounge/Dining Room - Ramsgate Self Catering House Accommodation
  • 3 of 11
    3/11 - Kitchen (rennovation done) - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 4 of 11
    4/11 - Front patio - Ramsgate Self Catering House Accommodation
  • 5 of 11
    5/11 - Main Bedroom en suite - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 6 of 11
    6/11 - Bedroom 2 - King Size or 2 singles option - Ramsgate Self Catering House Accommodation
  • 7 of 11
    7/11 - Bathroom 2 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 8 of 11
    8/11 - Bedroom 3 - Ramsgate Self Catering House Accommodation
  • 9 of 11
    9/11 - Pool Area (protected from wind) - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 10 of 11
    10/11 - Front view - Ramsgate Self Catering House Accommodation
  • 11 of 11
    11/11 - Sometimes I sit and think and sometimes I just sit
  • 1 of 11
  • 2 of 11
  • 3 of 11
  • 4 of 11
  • 5 of 11
  • 6 of 11
  • 7 of 11
  • 8 of 11
  • 9 of 11
  • 10 of 11
  • 11 of 11
*Vanaf R1500
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:1243 Francis Drive , Ramsgate , South Coast , KwaZulu-Natal , South Africa
Kontak:Jenny Robert
Tel  :+27-32-9470277 (8 a.m. - 9 p.m)

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • Sorry, Credit cards not accepted Sorry, Credit cards not accepted
Eienaar Taalopsies
  • English
Uitleg Slaapgeriewe
  • Ramsgate Cottage (Slaap 10) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - single, single
    • Slaapkamer 3 - single, single
    • Slaapkamer 4 - single, single
    • Slaapkamer 5 - single, single
Spesiale Kategorieë
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
98707 besigtings sedert 08 Feb, 2005.
Laas opgedateer op 09 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Gwenor's Menage is 'n groot, pragtige, ruim en huislike strand toevlugsoord, ideaal vir familie vakansies. Dit is geleë op 'n prima strandfront perseel in die wonderlike Suidkus dorp, Ramsgate.

Direk aan die voorkant van die huis is 'n gety rotspoel wat ideaal is vir beide kinders en volwassenes om in te ontspan, en as die strand, see en wind te veel raak vir jou, is daar 'n afgesonderde, beskermde swembad vir jou genot.

Gwenor's Menage kan 10 mense akkommodeer. Daar is vyf, smaakvol versierde kamers, 'n dubbelbed in die hoof slaapkamer met sy eie badkamer. Al die ander kamers het twee enkelbeddens per kamer.

Die ruim sitkamer & eetkamer het ‘n ononderbroke uitsig oor die see, met skuifdeure wat lei na 'n onderdak patio en dan op 'n oop stoep, met 'n ingeboude braai area, waar jy jou dors kan les, en die see briesie en pragtige uitsig oor die oseaan kan geniet. Dolfyne en walvisse word dikwels opgemerk. Die huis is nie toegerus met 'n TV, ens nie, maar het 'n satelliet skottel geïnstalleer, en jy is meer as welkom om of toerusting te huur of  jou eie saam te bring.

Die kombuis is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het, 'n stoof, mikrogolfoond, 'n kombinasie yskas / vrieskas en 'n bykomende vrieskas. Daar is ook 'n industriële wasmasjien. Daar is genoeg glase, breekware en eetgerei vir 12 persone. Kruideniersware kan gekoop word by een van die talle supermarkte in die area naamlik Spar; Pick 'n Pay en Checkers. Daar is ook 'n Woolworths by die nabygeleë Shelly Sentrum.

Die eiendom is semi ommuur met 'n elektriese heining en die huis is beveilig met 'n alarmstelsel wat gekoppel is aan 'n sekuriteitsmaatskappy. Daar is 'n dubbel toesluit motorhuis met baie ekstra parkering binne die ommuurde / omheinde gedeelte van die eiendom.

Ons huishulp woon op die eiendom en sal daagliks die huis skoonmaak om jou verblyf meer aangenaam te maak.

Daar is 'n promenade  langs die strand en is ideaal vir 'n wandeling of draf. Noord, en 'n kort rit weg, is beide Ramsgate se hoofstrand, wat Blouvlag status het,en 'n kort afstand weg is Ski Boat Bay strand wat ideaal is vir swem en branderplank ry. ‘n 10 Minute se stap suid, met die strand langs, sal jou bring na Southbroom Main Beach en lagune, bekend vir swem, branderplank- en kano ry.

Ons pragtige kusstrook het iets vir almal, pragtige strande, baie top klas gholfbane, uitstekende restaurante en 'n besoek aan die Waffle House is 'n moet! Vir diegene met ‘n  behoefte vir 'n bietjie kleinhandel terapie, is Shelly Sentrum net 20 minute se ry weg met teaters en baie van die bekendste kettingwinkels.

Die Margate lughawe is net 10 minute weg en Durban Internasionale Lughawe is 1 uur weg.

Fasiliteite
  • WiFi nie aangebied nie
  • Wasmasjien op die terrein
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Gediens
  • Restaurante naby
  • Private vliegveld (minder as 15km)
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Kluis
  • Wasgeriewe
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Perdry (minder as 5km)
  • Gratis parkering
  • Visvang op die terrein
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Lughawe (minder as 15km)
  • Lughawe (34kms)
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
98707 besigtings sedert 08 Feb, 2005.
Laas opgedateer op 09 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

The Ramsgate Cottage: Gwenors Menage
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 11
    1/11 - View from Sea - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 2 of 11
    2/11 - Lounge/Dining Room - Ramsgate Self Catering House Accommodation
  • 3 of 11
    3/11 - Kitchen (rennovation done) - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 4 of 11
    4/11 - Front patio - Ramsgate Self Catering House Accommodation
  • 5 of 11
    5/11 - Main Bedroom en suite - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 6 of 11
    6/11 - Bedroom 2 - King Size or 2 singles option - Ramsgate Self Catering House Accommodation
  • 7 of 11
    7/11 - Bathroom 2 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 8 of 11
    8/11 - Bedroom 3 - Ramsgate Self Catering House Accommodation
  • 9 of 11
    9/11 - Pool Area (protected from wind) - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 10 of 11
    10/11 - Front view - Ramsgate Self Catering House Accommodation
  • 11 of 11
    11/11 - Sometimes I sit and think and sometimes I just sit
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
The Ramsgate Cottage: Gwenors Menage - Ramsgate Verblyf.
WTS App Browser