Bly Plekke LogoVertrou sedert 1998.
Beskikbaarheids kalender

Serobe on Vaal
Slide calendar from left to right
* Book Online

Serobe on Vaal - TARIEWE

2 x sleeper chalets:R850 per nag
4 x sleeper chalets:R1500 per nag
4 x sleeper (2 volwassenes en 2 kinders):R1300 per nag
8 x sleeper (geen rivier-uitsig nie):R2500 per nag
Kampeerterrein: (6 persone per staanplek):R250 per nag
Addisionele aktiwiteite:R150.00 per dag

 

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
50% van totale koste om bespreking te bevestig (nie terugbetaalbaar).
Balans betaalbaar voor aankoms.
Kansellasiebeleid
50% van totale koste om bespreking te bevestig (nie terugbetaalbaar).
Aankoms En Vertrek Tye
Inkloktyd is na 14:00 en voor 18:00.
Uitkloktyd is 10:00.
Kantoor sluit om 17:00.
Reëls/Voorwaardes
Versoek asseblief voor bespreking of u dagbesoekers wil hê.
Dagbesoekers of gaste betaal 'n toegangsgeld van R80.00 per persoon.

Elke eenheid het 'n terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R500.00.
Bring asseblief kontant vir hierdie deposito sodat ons u kontant kan terugbetaal.
Stel asseblief die kantoor in kennis teen 9:00 op die dag van u vertrek sodat die huishouding die chalets kan nagaan.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2026 blyplekke_live
Serobe on Vaal Rates
WTS App Browser