Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - Sandflats Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 2 of 8
    2/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 3 of 8
    3/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 4 of 8
    4/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 5 of 8
    5/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 6 of 8
    6/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 7 of 8
    7/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 8 of 8
    8/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8

Sandflats Bed & Breakfast

Bed & Ontbyt Akkommodasie In Paterson

*Vanaf R700
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan wissel volgens seisoen
Ondersoek Beskikbaarheid + Bevestig Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:2 Bruton Street, Paterson (near Addo), Eastern Cape, South Africa

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Spesiale Kategorieë
  • Rolstoel-vriendelike Akkommodasie
Ons Ondernemings
Bladsy Statistieke
20945 besigtings sedert 13 Jun, 2003.
Laas opgedateer op 14 Feb, 2020.
Listed on WhereToStay.co.za for 16 years

Sandflats Bed & Breakfast

Bed & Ontbyt Akkommodasie In Paterson

Gebou met die draai van die vorige eeu (“turn of the Century”) - Sandflats Bed Paterson, is uitsonderlik en herinner aan 'n vervloë era.

Ons bied skoon, en gemaklike kamers, met 'n verskeidenheid van fasiliteite vir die kieskeurige reisiger.

Geniet jou aandete in ons lapa - snuffel in die “Curio” Winkel, koel af in ons swembad of ontmoet van die plaaslike inwoners in ons vriendelike kroeg.

Ons is sentraal geleë binne 20 tot 30 minute se ry vanaf 7 Malaria-vrye wild reservate - alles 'n unieke Afrika ervaring.

Afrika begin hier - waar Toeriste Koning is.

Sandflats Bed en Ontbyt is maklik toeganklik vir:

  • Addo Olifant Park - 20 minute (Olifante en Wild)
  • Shamwari Wild Reservaat - 15 minute (Groot 5)
  • Amakhala Wild Reservaat - 30 minute (dag / nag en Rivier ritte)
  • Schotia Safari's - 20 minute (Wild ritte en Lapa)
  • Port Elizabeth - 45 minute (Die Vriendelike Stad)
  • Grahamstad - 45 minute (Historiese Setlaar stad)
  • Sunshine Coast - 60 minute (Pragtige,veilige strande)
  • Lalibela wild reservaat - 35 minute
  • Bushman Sands - 30 minute 18 putjies gholfbaan
  • Skoonheid Spa.
     

Let wel:

  • Koffie, koek en curio winkel op die perseel.
  • Ons kan wild ritte bespreek vir jou
  • Krediet kaarte word aanvaar - Visa, Master kaart, American Express en Diners.
Fasiliteite
  • Buite swembad
  • DSTV in kommunale gebied
  • Grootwild (minder as 30 km)
  • Kaggel
  • Kluis
  • Lugversorger (sommige eenhede)
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Wasgeriewe
  • Wifi Available
Spesiale Kategorieë
  • Rolstoel-vriendelike Akkommodasie
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
20945 besigtings sedert 13 Jun, 2003.
Laas opgedateer op 14 Feb, 2020.
Listed on WhereToStay.co.za for 16 years
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Sandflats Bed & Breakfast
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 8
    1/8 - Sandflats Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 2 of 8
    2/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 3 of 8
    3/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 4 of 8
    4/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 5 of 8
    5/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 6 of 8
    6/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 7 of 8
    7/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
  • 8 of 8
    8/8 - Bed & Breakfast accommodation in Paterson
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2022 blyplekke_live
Sandflats Bed & Breakfast - Paterson Akkommodasie.
WTS App Browser