Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Rustenburg Guest House
Slide calendar from left to right
* Book Online

Rustenburg Guest House - TARIEWE

Rates
  • R425 per persoon per nag wat deel  - ontbyt ingesluit
  • R610 per person per nag wat nie deel nie - ontbyt ingesluit
  • R0.00 per kind 0-3yr per nag - ontbyt ingesluit
  • R250.00 per kind 4-11yr per nag - ontbyt ingesluit
  1. Aandete op aanvraag vanaf Maandae-Vrydae @ R120.00 per persoon per dag
  2. Lunchbox op aanvraag vanaf Maandae-Vrydae @ R75.00 per persoon per dag
  3. Wasgoeddienste op aanvraag vanaf  Maandae-Vrydae @ R45.00 per stel klere per dag

Pryse vir Groepbesprekings >15 is beskikbaar op aanvraag en word bepaal volgens behoeftes

Neem asb kennis dat geen alkohol toelaarbaar is op perseel

Geen bespreking sal gedoen word alvorens 'n deposito bedrag van 50% ontvang is nie.  Neem ook kennis dat pryse sonder kennisgewing kan verander

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Rustenburg Guest House Rates
WTS App Browser