Vaal Waterfront dakwoonstelle, goed toegeruste, selfsorgverblyf in Deneysville, weerskante van die Gauteng/Vrystaatgrens, 60 minute vanaf Jhb, 90 minute vanaf Pretoria. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Indien u na 'n algehele, rustige en vreedsame tydjie in 'n Afrika omgewing soek, hoef u nie verder te soek nie. Ons luukse selfsorg kothuise is ten volle toegerus en word gediens. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ronderus Guest Farm is geleë in die Noord-Oostelike Vrystaat in die Memel-distrik, naby genoeg aan Gauteng, vir die ideale naweek se wegbreek. Dit is ook op die pad na Durban. Ons het somer-reënval met koel somers en koue winters. Sneeu... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Camelroc is geleë in die panoramiese Oos Vrystaat en kyk uit oor die Maluti/Drakensberg bergreeks. Die groot en klein Caledonrivier vorm ‘n natuurlike grens met Lesotho en is naby geleë aan Caledonspoort Grenspos. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Vaal Privé is 'n luukse selfsorg vakansie en watersport-oord slegs 1 uur se ry vanaf Johannesburg, op die oewer van die Vaaldam. Ons Villas bestaan uit 3 luukse slaapkamer-eenhede, 2 badkamers, dubbelverdieping... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.