Rustic Butler en die aangrensende anneks is perfek geleë in 'n residensiële gebied van Witrivier. Ons is binne bereik van die Kruger Nasionale Park en Blyderivierspoort …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hippo Water Front is gelee 10km van Nelspruit, die hoofstad van Mpumalanga Provinsie, en naby een van die mees gesogte wild reservate in Afrika - die Kruger Nasionale Park. Bekostigbare, skoon en gerieflike hout hutte almal met rivier aansig. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Mountain Creek Lodge is geleë in die berge van die Sabieriviervallei, waar die pragtige omgewing 'n avonturier-paradys is. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Marloth Kruger Whispering Ants is 'n pragtige vakansie huis in die Marloth Park Conservancy (Bewarings area), wat aan die Kruger Nasionale Park grens, en geskei word deur die Krokodil rivier. Die huis het 'n elegante, rustieke voorkoms en word omring deur …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Marloth Kruger Little Manor is 'n vakansie huis, met baie privaatheid, geleë in die Marloth Park Bewarings area (“Conservancy”), waar wild soos kameelperde, koedoes, wildebeeste, impalas, vlakvarke, volstruise, ens vrylik rondloop. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.