Hierdie elegante opstal is op 2 akker parkagtige tuine geleë, ongeveer 35 km vanaf Durban, en is gesog deur toeriste en sakemanne wat goeie gasvryheid,’n netjiese plek, rus en vrede wil geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
North Beach Durban Woonstel is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die strand en 'n verskeidenheid geriewe. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
North Beach Durban Holiday Home bied lieflike verblyf in Durban se North Beach-omgewing. Dit is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n gesin wat op soek is na verblyf waar hulle lekker kan ontspan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Clinch Self Catering bestaan uit 4 eenhede - Die woonstel, Cozy Nest en Cozy Nook en Cozy Den. Ons is baie gerieflik geleë tussen die Durban en Umhlanga Rocks, 'n vinnige, maklike 10 minute se ry vanaf al die gewilde swemstrande. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.