
Barry Hall is in die blaarryke voorstad, Fresnaye aan die Atlantiese kus geleë. Die vier groot woonstelle en tuin-kothuis bied gratis Wi-Fi, sowel as vriendelike dagdiens. Dit laat u vry om in die weeksdae die Kaap met al sy glorie te geniet. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Annamarie en David verwelkom u by The Potting Shed Accommodation, in die outydse dorpie, Hermanus, slegs 1 uur vanaf Kaapstad se Internasionale Lughawe. Geniet die persoonlike diens by die onderneming wat deur die eienaar bestuur word. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
On The Cliff Guest House bied verblyf op 'n B&B-basis in Hermanus Sentraal aan die Walviskus, Wes-Kaap. Geleë op die bekende kranspaadjies van Hermanus en is ook stapafstand van die ou hawe in die dorp se middestad af. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Fernwood Manor is 'n elegante koloniale stylhuis in die lowerryke woonbuurt Nuweland, omring deur welige groen met wonderlike berguitsigte. Ons eksklusiewe gastehuis, wat vir nie meer as 16 gaste voorsiening maak nie, verseker warm vriendelike... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Big Sky Villa is in die hartjie van die stad Tulbagh geleë. Loopafstand vanaf die sentrale sakekern. Tulbagh is bekend vir sy historiese Kerkstraat, asemrowende natuurskoon, wyn- en olyfplase asook trou-venues. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Alkantmooi Selfsorg bied 5 luukse selfsorg woonstelle vir besoekers aan Keurboomstrand. Ons bied 'n pragtige, privaat en ten volle toegeruste luukse woonstelle met 'n oopplan sitkamer, kombuis, twee slaapkamers en 'n badkamer. Alles met 'n skouspelagtige. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Petit & Grande Plaisir Cottages bied selfsorgverblyf in Franschhoek, in die Kaapse Wynlande en Breederiviervalleistreek van die Wes-Kaap. Ons bied 3 selfsorg-opsies: Petit Plaisir - Losstaande selfsorgkothuis. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Thanda Vista is intiem, eksklusief en privaat en bied 5 luukse en suite-slaapkamers. 'n Gaste-sitkamer met biblioteek, musieksentrum en lessenaar-rekenaar (met gratis Wi-Fi breëband internettoegang); 'n ontbytkamer met manjifieke uitsigte oor die... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.