
Anchor's Rest bied die opsie van B&B en selfsorgverblyf in Hermanus Sentraal in die Overberg/Walviskus, Wes-Kaap. Geleë in die bekoorlike kusdorpie Hermanus, 120 km vanaf Kaapstad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Over the Mountain Guest Farm bied beide B&B en selfsorgverblyf in die afgesonderde gehuggie Herold op die bekende Roete 62 en deel van Suid-Afrika se sublieme Tuinroete. Ons bied gerieflike verblyf in vyf historiese... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Luukse tent- & luukse kajuit-verblyf op die oewer van die rivier. Daarmee saam ook 4-ster, baie gerieflike en bekostigbare bed en ontbyt-verblyf in Oudtshoorn. Verblyf naby die Kangogrotte, Schoemanshoek, slegs 12 km vanaf ons. Ons bied gesin, normale en …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Big Sky Cottages is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad en bied 10 moderne selfsorg-losstaande kothuise aan die voorheuwels van die Mostertshoekberg tussen Wolseley en Ceres, wat uitkyk oor die pragtige Buchu-lande met asemrowende uitsigte... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
A Place in Thyme is teen die berghang in Vishoek geleë en bied verblyf in drie afsonderlike eenhede: die kothuis (slaapplek vir 5); Klein tiemie (slaap 2) en groot tiemie (slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders; of 3 volwassenes.) …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kleingeluk Guest House bied selfsorgplaasverblyf naby De Rust in die Klein & Groot Karoo-streek in die Wes-Kaap. Ons bied 2 selfsorg-opsies: Kleingeluk Gastehuis (Slaapplek vir 8) en Kleingeluk Kothuis (Slaapplek vir 4). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Protea Wilds Retreat bied selfsorgverblyf aan die buitewyke van Harkerville in die Plettenbergbaai-area, Tuinroete. Veilig, rustig, asemrowende uitsigte, goeie bekostigbaarheid. Vrede en rustigheid soos jy nog nooit tevore ervaar het nie. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cliffhanger is 'n luukse berghut van hout, geleë op die kant van 'n steil hang, met 'n afgrond wat wegsak na die ongerepte, beboste vallei met sy aangrypende, onbesoedelde uitsig van die Outeniqua Berge. Die Hedge kothuis is 'n bekostigbare verblyf i …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Oyster Creek Lodge bied selfsorgverblyf in Knysna, Tuinroete. Knysna is in die hartjie van Suid-Afrika se bekende Tuinroete geleë - tussen Port Elizabeth en Kaapstad. Oyster Creek Lodge is uniek geleë op die punt van... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Waterland Lodge bied selfsorgverblyf in Houtbaai, Kaapstad. Ons het 7 selfsorgkothuise om van te kies om 'n wonderlike verblyf in Houtbaai te verseker. Welige rivieroewers, bergwoude en 'n sentrale ligging tussen Houtbaai se... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Bella Manga bied selfsorg- en B&B-verblyf in Plettenbergbaai, Tuinroete. Gerieflik, skoon, goed toegerus in 'n unieke landelike omgewing. Al ons kamers bied en suite-badkamers, verwarmers en waaiers, 'n yskas en koffie en tee... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Eikelaan Farm Cottage. Hierdie aktiewe plaas met koring, wingerde, skape en beeste bied 3 luukse selfsorg-huise. Hulle het almal 'n vergesig van groen velde wat ineen-vloei met die blou berge - 'n teenstellende aanspraak... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie 600 akkers, 'n privaatlandgoed, lê aan die voet van die Hottentots Hollandberge. Dit het 'n besonderse uitsig oor Valsbaai en Kaappunt. Lalapanzi Lodge bied eksklusiewe verblyf, is 'n stylvolle rusplek in 'n wingerd-landgoed en is die perfekt …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Tides River Lodge (slaapplek vir tot 27) bied verskeie selfsorgverblyf-opsies in Malgas, op die oewer van die Breederivier in die Overberg- en Walviskusstreek in die Wes-Kaap. 'n Kort twee en 'n half uur reis vanaf Kaapstad en slegs... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Of u op soek is na avontuur, of eenvoudig slegs 'n naweek wil wegkom uit die stad, maak White Bridge Farm u bestemming. Geleë tussen die R46 en die R43, is ons goed geleë om Tulbagh, Wolseley of Ceres te besoek. Ons waarborg dat u... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Paradiso Guesthouse bied beide B&B en selfsorgverblyf in Constantia, Kaapstad. Geleë in 'n rustige boomryke tuin met panoramiese uitsigte oor die verafgeleë Constantiaberge, Constantia-vallei en sy wynplase... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Ons nooi u uit om deel te kom hê aan ons kalm en gerieflike huis, op 'n klein Kaap/Engelse leefstyl-plasie, geleë 10 minute van die historiese Stellenbosch, in die Blaauwklippen-vallei, omring met die pragtige Stellenbosch- en Helderberge. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Moon Shine on Whiskey Creek bied 'n verskeidenheid selfsorg-hutte in The Crags, net 10 minute vanaf Plettenbergbaai, 1000 myl van die werklikheid af, in die hartjie van die Tuinroete en naby al sy besienswaardighede. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cheverells Farm Cottages bied selfsorgverblyf in die hartjie van die Elgin-vallei naby Grabouw in die Overberg-/Walviskusstreek. Cheverells Farm Cottages is twee selfsorgkothuise in die Orchards op 'n werkende appel- en peerplaas... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Oakhurst is een van die oorspronklike groot eiendomme van die Tuinroete geleë in die Wildernis-distrik, naby George. Daar is 11 verskillende selfsorg-eenhede beskikbaar. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.