Villa Oasis is in Britannia Baai, St Helenabaai aan die Weskus geleë. Hierdie selfsorg-villa het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers (1 koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n stapelbed wat uit 1 driekwartbed en 1 enkelbed bestaan). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
2 op Linaria in Britanniabaai is 'n huis met 4 slaapkamers (slaapplek vir 10) wat oorkant die strand geleë is met pragtige see-uitsigte. Dit is die perfekte huis vir gesinswegbreek of net 'n wegbreek. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Opstal Herberg bied 4 opsies vir gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Bredasdorp, ideaal vir vakansie- of sakereisigers. Geleë naby die Bredasdorp Skeepswrak museum en interessante eet-opsies. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Die Ou Handelspos - Gaste kan óf op 'n Bed & Ontbyt-, Selfsorg- of Slegs Bed-basis bespreek, afhangend van die kamer wat gekies word. Braaigeriewe is beskikbaar. Kinders en troeteldiere is welkom. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
B My Guest offers visitors to Knysna, Garden Route with self catering accommodation. Voted South Africa's favourite town, Knysna lies on the shores of an estuary between indigenous forests, Outeniqua mountains and a breathtaking coastline. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
KITHUIS 1 slaapkamer. Koninggrootte-bed (tweeling opsioneel). Slaap 2+1 ekstra in sitkamer. VILLA 2 slaapkamers en suite. Hoof met bad, stort en koninggrootte-bed (tweeling opsioneel) die ander met slegs stort en tweeling. Slaap 4+2 ekstra in sitkamer. Se …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Inyathi Guest Lodge bied selfsorgverblyf in Knysna, Tuinroete. Ons volledig toegeruste selfsorg-chalets is in 'n uiters gerieflike sentrale ligging geleë, maar in 'n stil systraat weg van die gewoel... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Over the Mountain Guest Farm bied beide B&B en selfsorgverblyf in die afgesonderde gehuggie Herold op die bekende Roete 62 en deel van Suid-Afrika se sublieme Tuinroete. Ons bied gerieflike verblyf in vyf historiese... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Norfolk Guest House bied verblyf op 'n beperkte selfsorg- of kamer-basis in Hermanus, en is ideaal geleë binne maklike stapafstand van al die geriewe en 'n hanetreetjie van die kranspaadjie af, bekend vir onvergeetlike walvisbesigtiging. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Luukse tent- & luukse kajuit-verblyf op die oewer van die rivier. Daarmee saam ook 4-ster, baie gerieflike en bekostigbare bed en ontbyt-verblyf in Oudtshoorn. Verblyf naby die Kangogrotte, Schoemanshoek, slegs 12 km vanaf ons. Ons bied gesin, normale en …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Arniston Seaside Cottages bied selfsorgverblyf in Arniston aan die Overberg / Walviskus in die Wes-Kaap. Die skilderagtige vissersdorpie Arniston is 'n gewilde onderwerp vir kunstenaars en filmmakers. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Selfsorg Villas met onbelemmerde uitsig oor die Noorhoek-Vallei van die Atlantiese Oseaan, bied privaatheid en gerief in 'n hedendaagse Afrika-omgewing. Neem 'n sonbad onder die Afrika-son langs die swembad. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Of u op soek is na avontuur, of eenvoudig slegs 'n naweek wil wegkom uit die stad, maak White Bridge Farm u bestemming. Geleë tussen die R46 en die R43, is ons goed geleë om Tulbagh, Wolseley of Ceres te besoek. Ons waarborg dat u... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Hierdie Skuilplek is 'n ou Viktoriaanse plaashuis geleë op 560ha van die Groenfontein-vallei Natuurreservaat, aangrensend aan die 129000ha Swartberg Natuurreservaat. Die huis, met geelhout- en oregon-meubels het 'n woon en eetkamer.... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cheverells Farm Cottages bied selfsorgverblyf in die hartjie van die Elgin-vallei naby Grabouw in die Overberg-/Walviskusstreek. Cheverells Farm Cottages is twee selfsorgkothuise in die Orchards op 'n werkende appel- en peerplaas... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Big Sky Villa is in die hartjie van die stad Tulbagh geleë. Loopafstand vanaf die sentrale sakekern. Tulbagh is bekend vir sy historiese Kerkstraat, asemrowende natuurskoon, wyn- en olyfplase asook trou-venues. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.