
Umhlanga Rocks is die mees gesogte vakansie bestemming in KwaZulu-Natal. Hierdie luukse selfsorg vakansie woonstel met ‘n ongelooflike uitsig oor die see, is geleë 'n paar honderd meter weg van Umhlanga se beskermde swemstrand, restaurante, winkels, kroeë …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
North Beach Durban Holiday Home bied lieflike verblyf in Durban se North Beach-omgewing. Dit is ideaal vir 'n vriendegroep of 'n gesin wat op soek is na verblyf waar hulle lekker kan ontspan. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Kom ontspan reg op die strand by hierdie knus wegbreekplek slegs 15 meter van die strand en naby aan 'n getypoel. Ons is ongeveer 10 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe via die N2. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Seascape at Safari is 'n 3 slaapkamer, 2 badkamer woonstel wat 6 mense kan akkommodeer. Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n klein, veilige 3 verdieping gebou in ‘n parkagtige tuin. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.