
Op die middelste vloer van 'n pragtig onderhoue 3-verdieping gebou, spog die woonstel met ’n ruim balkon waarvan die deure vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer ten volle oopskuif — ’n asemrowende 180-grade-uitsig oor die see strek voor jou uit. Net binne …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Cottage Abigail het direkte toegang tot die strand, sowel Kent Bay en Marina Beach hoofstrand. Die kombinasie van ongerepte strande en pragtige tuine maak van Abigail kothuis 'n moet om te besoek, weer en weer. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Nestled within Terrace Mews, awaits a self-catering haven where charm meets convenience. Behold the allure of a dwelling mere moments from the beach, offering an expansive 180-degree vista of the sea. …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.
Akkommodeer 6 mense soos volg: (1 dubbelbed en 4 enkel beddens). ‘n Vrieskas is beskikbaar en DStv (beperkte kanale), die kompleks is luuks, met 24-uur sekuriteit, ‘n tennisbaan, swembad, muurbalbaan, wassery, en 'n kaai op die vleiland (“estuary”). …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.