
The Savoy bied bekostigbare selfsorgverblyf in Clarens in die Oos-Vrystaat. Hierdie selfsorg semi-losstaande chalet kan tot vyf gaste akkommodeer. Die chalet het 'n oopplan-area wat bestaan uit 'n koninggrootte-bed, met 'n enkel- en... …sien meer vir besprekings / navrae en inligting.