Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Oslo Beach House
Slide calendar from left to right
* Book Online

Oslo Beach House - TARIEWE

2019 Rates

 Peak SeasonStandard rateSchool holidays
Oslo Beach House
Per UnitR4000.00 per nightR3000.00 per nightR3000.00 per night
 Peak Season
1 January 2019 to 15 January 2019
1 December 2019 to 31 December 2019
 
Standard rate
16 January 2019 to 14 March 2019
2 April 2019 to 13 June 2019
9 July 2019 to 19 September 2019
1 October 2019 to 30 November 2019
 
School holidays
15 March 2019 to 1 April 2019
14 June 2019 to 8 July 2019
20 September 2019 to 30 September 2019
 

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
* 50% Deposito om bespreking te beveilig
* Vol vereffening 7 dae voor bespreking datum
* Breekskade deposito - 1 dag se huur volgens tarief - minimum van R2 500,00 (terug betaalbaar).
Kansellasiebeleid
* 3 Maande voor bespreking - volle deposito terug betaling
* 2 Maande voor bespreking - 50% deposito terug betaling
* Minder as 2 maande voor bespreking - geen terug betaling
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms enige tyd na 2 nm en vertrek  streng 10:00, tensy vooraf reëlings getref.
Reëls/Voorwaardes
* Streng geen ram of henne partytjies
* Maksimum 8 volwassenes en 6 kinders
* Geen rook
* Geen troeteldiere
* Gaste besoek/bewoon hierdie instelling op eie risiko. Die eienaar, sy agent en/ of sy werknemers, sal nie aanspreeklik wees vir, en die gaste doen hiermee afstand van enige eise van watter aard ook al, insluitend maar nie beperk tot die van diefstal, besering, verlies of skade van watter aard ook al, teen die eienaar te laat vaar, of wat voortspruit uit die Eienaar se skuld nie, nalatigheid of andersins.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Oslo Beach House Rates
WTS App Browser