Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Ocean Paradise
Slide calendar from left to right
* Book Online

Ocean Paradise - TARIEWE

2018 Rates

 PeakOff PeakMid Season
Blue Lagoon
Per UnitR1650.00 per nightR850.00 per nightR1150.00 per night
Coconut Grove
Per UnitR1250.00 per nightR650.00 per nightR850.00 per night
 Peak
1 January 2019 to 15 January 2019
19 April 2019 to 29 April 2019
15 December 2019 to 15 January 2020
 
Off Peak
16 January 2019 to 14 March 2019
3 April 2019 to 18 April 2019
30 April 2019 to 13 June 2019
10 July 2019 to 19 September 2019
2 October 2019 to 3 December 2019
 
Mid Season
15 March 2019 to 2 April 2019
14 June 2019 to 9 July 2019
20 September 2019 to 1 October 2019
4 December 2019 to 14 December 2019
 

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
50% Deposito word vereis om bespreking te bevestig. Balans verskuldig 14 dae voor aankoms
Gaste is aanspreeklik vir die volle bedrag vir die tyd bespreek, ongeag van vroeë of laat aankoms.
‘n Breekskade deposito van R200 sal gehef word. Terugbetalings sal gedoen word binne 14 dae via EFT, afhangende of daar breek-skade was.
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Kansellasiebeleid
Minder as 7 dae van aankoms - verbeur volle deposito
7 Tot 14 dae van aankoms - verloor 50% van deposito
14-30 Dae van aankoms - verbeur 25% van deposito
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms tussen 14:00-20:00
Vertrek voor 10:00
Reëls/Voorwaardes
Geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen besoekers toegelaat nie.
Rook binne eenheid nie toegelaat nie.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Ocean Paradise Rates
WTS App Browser