Get it on Google Play
E-Pos Bespreking / Navraag Wys Tariewe
English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 32 Chapel Road, Botha's Hill, Hillcrest, KwaZulu Natal
Kontak : Jane Candow
Tel : +27-31-7651516
Faks : +27-86-6315960
Sel : +27-83-3627059

Hierdie elegante opstal is op 2 akker parkagtige tuine geleë, ongeveer 35 km vanaf Durban, en is gesog deur toeriste en sakemanne wat  goeie gasvryheid,’n netjiese plek, rus en vrede wil geniet.

Die hoof-huis is ontwerp deur 'n Nederlandse argitek en gebou in 1956 as 'n familie huis, wat toe van pa na seun gegaan het en in die familie gebly het, tot 1997 en toe gekoop is deur Jane & Paul met die oog op die ontwikkeling van ‘n Bed en Ontbyt onderneming.

Beide is professionele kunstenaars, en die naam van hulle eiendom is "Lindisfarne", vernoem na die Britse “folk / rock”-groep wat in die vroeë 70's gewild was.

Ligging
Ons is geleë in Botha's Hill in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en vorm 'n deel van die Duisend Heuwels (“Thousand Hills”) Experience Route T1, beter bekend as "Die Comrades Route". Botha's Hill is bekend daarvoor dat dit die derde gesondste klimaat in die wêreld het. Ons is aansienlik koeler as Durban en ons raai aan dat jy ‘n  paar stelle warm klere bring, selfs in die somer. Dit neem slegs 5 minute na al die groot snelweë, 30 minute na Durban strand front, 40 min na die lughawe, 90 minute na die Midlands Meander en 2 1/2 uur na die Drakensbergreeks.

Ons is binne loop afstand van Kearsney College en naby Highbury Skool.

Ons is ideaal geleë vir al die volgende belangrike gebeure:

  • Die Comrades Marathon
  • Die Duzi Marathon Steam Train Cycle uitdaging
  • Pietermaritzburg na Durban “Walkathon”
  • SAPPI Perde “Trials”
  • Kampioenskap honde skou
  • KZN “Outdoor Leisure” Uitstalling
  • Amashovashova-fietswedren

Tyne Kothuis
‘n Pragtige selfsorg huisie, met sy eie afdak, parkering en ingang. Akkommodeer 4 persone (1 dubbelbed en 2 enkel), het 'n ten volle toegeruste kombuis en badkamer wat gedeel moet word tussen die twee kamers.

Fasiliteite

  • Draagbare bed kan gehuur word
  • Stort en kinder- bad in die badkamer
  • Wasgoed kan gedoen word
  • Lughawe oornames
  • Alle linne word verskaf.
  • Veilige oop parkering
  • DSTV in beide slaapkamers
  • Radio / alarm in al die kamers
  • Tee & Koffie geriewe
  • Geskik vir gestremde gaste
  • Troeteldiere indien vooraf gereël
  • Gay vriendelik
  • Braaigeriewe


Kamer 1

  • Koning grootte of enkel beddens
  • Wi-Fi
  • Stort en-suite en DSTV


Kamer 2

  • Koning grootte bed of 2 enkel beddens
  • Wi-Fi
  • Vol en-suite, met bad en stort, en DSTV. 'n Ekstra bed in kamer langsaan


Eleanore Suite

  • Konings grootte bed en enkelbed
  • DSTV in sitkamer en slaapkamer
  • Wi-Fi


Studio

  • Koningin grootte bed
  • DSTV

 

Aantreklikhede

  • Raak van naderby bekend met ons Zoeloe-kultuur by Phezulu, Izinthaba en Jabu se Isithumba kulturele dorpe
  • Krokodil en Reptiel plaas Tala Valley Wildsplaas met nag wild besigtiging
  • Mikroligte vlugte oor die 1000 Hills, “hang gliding”, lug duik(“sky diving”)
  • Baie handwerk- en meubel- winkels
  • Perdry deur Shongweni Reserve
  • By Drummond Choice Wedding Venues, Restaurante en kroeë
  • Heritage Market - Victoriaanse winkelsentrum en Aandete Teater
  • Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • National Accommodation Association
  • Tourism Grading - 3 Stars
Fasiliteite
  • braai
  • braai - kommunale
  • Golf (minder as 5km)
  • kluis
  • kombuis (volledig toegerus)
  • kombuisie slegs
  • lewendige vermaak (minder as 3 km)
  • mikrogolf in eenheid
  • parkering op die terrein
  • perdry (minder as 5km)
  • private ingang
  • radio in die kamer
  • reptielpark (minder as 20km)
  • restaurant (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • televisie in die kamer (nie-satelliet)
  • Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereĆ«l word.
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
  • wildritte (minder as 30 km)

  • Betalings Opsies
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Room 1 (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
  • Room 2 (Slaap 3) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
    • Slaapkamer 2 - enkel
  • The Eleanore Suite (Slaap 3) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
    • Slaapkamer 2 - enkel
  • The Studio (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin
  • Tyne Cottage (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin
    • Slaapkamer 2 - enkel, enkel
  • Spesiale KategorieĆ«
  • Troeteldier-vriendelike Akkommodasie
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
25327 besigtings sedert 18 Aug, 2008.
Laas opgedateer op 27 Jun, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 11 years