Bly Plekke Logo
  • 1 of 19
    1/19 - Lodge guesthouse on the farm
  • 2 of 19
    2/19 - Lodge guesthouse by night
  • 3 of 19
    3/19 - Self-catering lodges
  • 4 of 19
    4/19 - Self-catering lodge Ezantsi
  • 5 of 19
    5/19 - Swimming pool area
  • 6 of 19
    6/19 - Conference facilities
  • 7 of 19
    7/19 - Luxury B&B room on ground floor
  • 8 of 19
    8/19 - Luxury B&B room on ground floor
  • 9 of 19
    9/19 - Luxury B&B bathroom on ground floor
  • 10 of 19
    10/19 - Luxury B&B bathroom on ground floor
  • 11 of 19
    11/19 - Self Catering Lodge - Ezantsi Lodge
  • 12 of 19
    12/19 - Self Catering Lodge - Ezantsi Lodge
  • 13 of 19
    13/19 - Self Catering Lodge - Ezantsi Lodge
  • 14 of 19
    14/19 - Self Catering Lodge - Ezantsi Lodge
  • 15 of 19
    15/19 - Self Catering Lodge - Phezulu Lodge
  • 16 of 19
    16/19 - Self Catering Lodge - Phezulu Lodge
  • 17 of 19
    17/19 - Self Catering Lodge - Phezulu Lodge
  • 18 of 19
    18/19 - Self Catering Lodge - Phezulu Lodge
  • 19 of 19
    19/19 - View from the guesthouse
  • 1 of 19
  • 2 of 19
  • 3 of 19
  • 4 of 19
  • 5 of 19
  • 6 of 19
  • 7 of 19
  • 8 of 19
  • 9 of 19
  • 10 of 19
  • 11 of 19
  • 12 of 19
  • 13 of 19
  • 14 of 19
  • 15 of 19
  • 16 of 19
  • 17 of 19
  • 18 of 19
  • 19 of 19
*Vanaf R1277.50
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Ondersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Farm 3, Wedderwill Estate, Sir Lowry's Pass, Somerset West, Western Cape, South Africa

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
  • Xhosa
  • Dutch
Spesiale Kategorieë
  • Konferensie Akkommodasie
    Accommodates how many people?
    15
    The following apply
     Audio – visual equipment (request details)
     Catering done in-house
     Sufficient parking space
     Fully staffed (cleaning, servers etc.)
     Wireless internet connection
     Good lighting that can be operated independently
     Liquor license
     Dedicated storage space that can safely store event materials and equipment overnight
     Individual lockable storage available for storage of more valuable items

  • Gasteplaas Akkommodasie
    Is your establishment on a working farm?
     Yes

  • Interesante Blyplekke
    Why is your establishment interesting?
    We are located on a big estate surrounded by pine trees, vineyards and Fynbos. You can see many birds and go for walks. If you like the outdoors, we are the place for you.

  • Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf
    The following apply
     Bring your own bicycle

  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
  • Troue Akkommodasie
    Capacity Information
    22
    24
    The following apply
     Reception area
     Area for wedding ceremony
     Undercover area for signing the register
     Fully catered
     In house events coordinator (not compulsory)
     Liquor license
     Cleaning / serving staff
     Bridal suite
     Honeymoon suite

Bladsy Statistieke
42562 besigtings sedert 10 Feb, 2004.
Laas opgedateer op 14 Apr, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za

Die luukse Lalapanzi Lodge is Verskuil in 600 akkers met wingerde, bosse en fynbos, buite Kaapstad, Suid Afrika. Ontsnap na die vrede en kalmte van die ongerepte omgewing van die natuur, met die gerief om naby aan Somerset-Wes te wees. Selfs as u nie die landgoed verlaat nie, sal u geen probleem tot vermaak hê nie. Gaan vir 'n rustige wandeling op ons denneplaas. Koel af in die swemplek en ontspan op die balkon van die hoofhuis met 'n glas wyn van 'n plaaslike wynkelder.  Dan kan u ook die arende, 'n groot verskeidenheid valke, ander roofvoëls, asook plaaslike wildsoorte besigtig.


Verblyf
Die hoofhuis is ontwerp met die oog op die stylbewuste gas. Die kamers is eenvoudig, modern en stylvol, maar tog word die warmte en karakter van 'n soliede houthuis behou. Die hoofhuis spog nou met vier luukse slaapkamers met privaat badkamers en een luukse stel kamers waarby 'n stewige of ligte ontbyt ingesluit is    


Luukse Dubbelkamers en Luukse Stel in die Hoofhuis
Die dubbelkamers het ekstra lang of standaard beddens met privaat badkamers. Alle kamers het vloerverhitting in die badkamer en 'n verhitte handdoekreling.  Elke kamer het sy eie ingang, eie stoep met asemrowende uitsig oor Valsbaai en Kaappunt. Verder ook sateliet-TV (DStv-pakket), DVD & CD-speler, plafon-waaiers, paneel-verwarmers en gratis Wi-Fi. Daar is ook geriewe vir die maak van tee/koffie en 'n mini-kroeg, 'n kluis en toegang tot die swembad, braai- en lapa-gebied. Alle kamers word daagliks gediens en 'n stewige of ligte ontbyt is ingesluit.

Die luukse stel bestaan uit twee kamers. 'n Woonkamer met 'n privaat ingang, asook sateliet-TV (DSTV-pakket), DVD & CD-speler, vloerverhitting, geriewe vir die maak van tee/koffie, 'n rooster, 'n mini-kroeg, gratis Wi-Fi en 'n kluis. Die slaapkamer het 'n koningin-grootte bed wat ekstra lank is, 'n plafonwaaier, lugversorging, vloerverhitting,'n privaat balkon met 'n asemrowende uitsig oor Valsbaai en Kaappunt. Die privaat badkamer het 'n losstaande bad en 'n aparte stort met 'n uitsig oor die Hottentots Hollandberge. U het toegang tot die swembad, braai- en lapa-gebied. Die kamers word daagliks gediens en 'n stewige of ligte ontbyt is ingesluit.


Wyn en Etes Met Skouspelagtige Uitsig
Die intieme eetkamer van Lalapanzi Lodge is hooggeleë bokant Valsbaai, met van die asemrowendste uitsigte in die Weskaap. Hier kan u rustig ontspan met 'n bottel wyn van een van die plaaslike wynkelders. Word verder bederf met die watertandlekker maaltye, berei met die seisoenale bestandele van die distrik.


Kongresse, Funksies en Geleenthede
Lalapanzi Lodge is die ideale plek vir enige geleentheid. Ons hanteer alle geleenthede, vanaf mini-kongresse tot klein huwelike (Maksimum 24 gaste). Die gastehuis kan op verskillende wyses gebruik word, afhangende van u behoeftes. Ons het 'n ten volle toegeruste konferensiekamer (maksimum 18 persone). Daar is 'n knus woonkamer vir meer informele byeenkomste of wegbreek-sessies met 'n groot stoep wat gebruik kan word vir besigheids-etes.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Portfolio Collection Member
  • Tourism Grading - 4 Stars
Fasiliteite
  • Lughawe oordragte
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Jacuzzi (sommige eenhede)
  • Kragopwekker
  • Gediens
  • Gelei natuuruitstappies
  • Kanovaart ter plaatse
  • Verwarmers
  • Kaggel
  • Gemeenskaplike swembad (buitelug)
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • WiFi
  • Braai fasiliteite
  • Geen rook in die huis nie
  • Lughawe (34kms)
  • Restaurante naby
  • Parkeerplek op die perseel
  • Gratis parkering
  • Natuurroete op die terrein
  • Solar Power (Back-up)
  • Lugversorging
  • Perdry (minder as 5km)
  • Meer op die terrein
  • Wasgeriewe
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Kluis
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Buite swembad
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Parkering op die terrein
  • Wasmasjien
  • Internet fasiliteite
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
42562 besigtings sedert 10 Feb, 2004.
Laas opgedateer op 14 Apr, 2025.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Lalapanzi Lodge
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 19
    1/19 - Lodge guesthouse on the farm
  • 2 of 19
    2/19 - Lodge guesthouse by night
  • 3 of 19
    3/19 - Self-catering lodges
  • 4 of 19
    4/19 - Self-catering lodge Ezantsi
  • 5 of 19
    5/19 - Swimming pool area
  • 6 of 19
    6/19 - Conference facilities
  • 7 of 19
    7/19 - Luxury B&B room on ground floor
  • 8 of 19
    8/19 - Luxury B&B room on ground floor
  • 9 of 19
    9/19 - Luxury B&B bathroom on ground floor
  • 10 of 19
    10/19 - Luxury B&B bathroom on ground floor
  • 11 of 19
    11/19 - Self Catering Lodge - Ezantsi Lodge
  • 12 of 19
    12/19 - Self Catering Lodge - Ezantsi Lodge
  • 13 of 19
    13/19 - Self Catering Lodge - Ezantsi Lodge
  • 14 of 19
    14/19 - Self Catering Lodge - Ezantsi Lodge
  • 15 of 19
    15/19 - Self Catering Lodge - Phezulu Lodge
  • 16 of 19
    16/19 - Self Catering Lodge - Phezulu Lodge
  • 17 of 19
    17/19 - Self Catering Lodge - Phezulu Lodge
  • 18 of 19
    18/19 - Self Catering Lodge - Phezulu Lodge
  • 19 of 19
    19/19 - View from the guesthouse
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2025 blyplekke_live
Lalapanzi Lodge - Somerset West Verblyf.
WTS App Browser