Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Lakeview on Vaal @ Vaaldelta Waterfront
Slide calendar from left to right
* Book Online

Lakeview on Vaal @ Vaaldelta Waterfront - TARIEWE

Open Availability Calendar

RATES 2023
 
From R290 per person per night sharing

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling

  • Kontant (50% met bespreking) plus 'n terugbetaalbare sleutel/afstand-beheerder, divere-deposito (R600 - R800).

  • Die terugbetaalbare deposito mag ook die addisionele elektrisiteit bo die toegelate eenhede dek (50kw). Dit help om beheer uit te oefen oor die jacuzzi se gebruik. (Ekstra bewyse is beskikbaar vir bystand en sal terugbetaal word as dit nie gebruik word nie).

  • Dit is ook van toepassing op bewyse wat per telefoon of internet gekoop is - in voorgestelde waardes van R50 tot R100. Die bewyse kan ook by die OK of die Hyper in die dorp gekoop word.

  • Die relevante meternommers is bo die betaalmeter geplak.

  • Kredietkaarte aanvaar

Kansellasiebeleid
Vir kansellasies korter as 30 dae voor aankoms, word geen terugbetaling gedoen nie.
Aankoms En Vertrek Tye

Aankoms: 2 nm
Vertrek: 11 vm


Reëls/Voorwaardes

  • Verblyf slegs met vooraf bespreking. Geen direkte toegang nie: Huisreëls/gedragkodes is van toepassing & word aangeheg by die bevestigings-epos.

  • Spesiale aanbiedings is beperk tot beskikbaarheid en die minimum verblyf (twee tot drie nagte) en eenheidprys veronderstel die volle kwota per eenheid.

  • Spesiale aanbiedinge soos vir wittebrood, word nie by naweke en vakansiedae ingesluit nie.

  • Vir kwotas kan onderhandel word en ooreenkomste sal dan op skrif gestel word om plek te kan bespreek.

  • Slegs een spesiale, afslag-verblyf is een keer geldig.

  • Troeteldiere word slegs met vooraf ooreenkoms toegelaat, slaapgoed en matjies is beperk (bring eie beddegoed).

  • Addisionele, verpligte diens sal nodig wees vir die verblyf van troeteldiere en rokers.

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Lakeview on Vaal @ Vaaldelta Waterfront Rates
WTS App Browser