Get it on Google Play

Tuinroete Akkommodasie

»

Sedgefield Akkommodasie

»

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf in Sedgefield

Kiewietjie CottageEnglish

  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings

Kiewietjie Cottage
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: Kiewietjie straat 17
Sedgefield
Western Cape
South Africa
Kontak : Judy Louw
INT Tel (1) : 067-0013862
INT Tel (2) : 067-0013862
INT Faks : 086-6784440
Sel : 084-4099467

Kiewietjie Cottage is geleė in die pragtige dorpie Sedgefield tussen Knysna en Wildernis.

Ons bied die gaste 'n ruim gemaklike en volledig toegeruste eenhede.  Ons is stapafstand van die lagoon aan die eenkant en die strand en restaurant aan die ander kant.  Van die 2 slaapkamer eenhede het 'n uitsig oor die lagoon en berge. 

Elke eenheid het sy eie private ingang en braai area.  Die eenhede is volledig toegerus met yskas/vrieskas,  mikrogolf, stoof en ketel en toaster en al die breekware.   TV met dstv programme.  Hier is 2 x 2 slaapkamer eenhede asook 'n batcholars vir reisigers of 2 volw met kids.  Die batcholars het net 'n stort waar die 2 slaapkamer eenhede 'n bad met stort bokant die bad het. 

Parkering is toesluit motorhuise en onderdak parkering vir die batcholars.  Hier is trappe van die motorhuis na die eenheid.  Die batcholars het geen trappe buite nie.

Hier is saterdae is groot plaas marki asook baie restaurante en fietry roetes en visvang en bootry.  Ons is baie naby George en Knysna asook Buffelsbaai.

  • Betalings Opsies
  • Kontant by aankoms
  • EFT / Geld Oordrag
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Unit no 1 (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - enkel, enkel, enkele slaapbank, enkele slaapbank
  • Unit no 2 (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - enkel, enkel
  • Unit no 3` (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel, stapelbed
  • Fasiliteite
  • restaurant (minder as 2km)
  • afstandbeheer sekuriteit
  • braai
  • dakwaaiers
  • DSTV in eenheid
  • kombuis (volledig toegerus)
  • mikrogolf in eenheid
  • parkering op die terrein
  • private ingang
  • toesluit motorhuis
  • yskas in eenheid
Bladsy Statistieke
68 besigtings sedert 08 Feb, 2019.
Laas opgedateer op 18 Feb, 2019.