Bly Plekke Logo
  • 1 of 25
    1/25
  • 2 of 25
    2/25 - Hubbly Bubbly - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 3 of 25
    3/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 4 of 25
    4/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 5 of 25
    5/25 - Ramsgate Self Catering Holiday Accommodation
  • 6 of 25
    6/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 7 of 25
    7/25 - Ramsgate Self Catering Accommodation
  • 8 of 25
    8/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast - Hubbly Bubbly
  • 9 of 25
    9/25 - Ramsgate Self Catering Holiday Accommodation
  • 10 of 25
    10/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 11 of 25
    11/25 - Hubbly Bubbly, Ramsgate Self Catering Accommodation
  • 12 of 25
    12/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 13 of 25
    13/25 - Ramsgate Self Catering Holiday Accommodation
  • 14 of 25
    14/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 15 of 25
    15/25 - Ramsgate Self Catering Accommodation - Hubbly Bubbly
  • 16 of 25
    16/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 17 of 25
    17/25 - Ramsgate Self Catering Holiday Accommodation
  • 18 of 25
    18/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 19 of 25
    19/25 - Ramsgate Self Catering Accommodation
  • 20 of 25
    20/25 - Hubbly Bubbly - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 21 of 25
    21/25
  • 22 of 25
    22/25
  • 23 of 25
    23/25
  • 24 of 25
    24/25
  • 25 of 25
    25/25
  • 1 of 25
  • 2 of 25
  • 3 of 25
  • 4 of 25
  • 5 of 25
  • 6 of 25
  • 7 of 25
  • 8 of 25
  • 9 of 25
  • 10 of 25
  • 11 of 25
  • 12 of 25
  • 13 of 25
  • 14 of 25
  • 15 of 25
  • 16 of 25
  • 17 of 25
  • 18 of 25
  • 19 of 25
  • 20 of 25
  • 21 of 25
  • 22 of 25
  • 23 of 25
  • 24 of 25
  • 25 of 25
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:991 Milton Lane, Ramsgate, South Coast, KwaZulu-Natal
Kontak:T Labuschagne
Cell  :+27-82-6552278

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Uitleg Slaapgeriewe
  • hubbly bubbly main house (Slaap 15) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
    • Slaapkamer 2 - double
    • Slaapkamer 3 - single, single, single, single
    • Slaapkamer 4 - single, single, single, single, single, single, single
  • The Cottage @ Hubbly Bubbly (Slaap 8) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen, bunk
    • Slaapkamer 2 - bunk
    • Slaapkamer 3 - single, single
Spesiale Kategorieë
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
Bladsy Statistieke
72766 besigtings sedert 09 Dec, 2011.
Laas opgedateer op 04 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Hubbly Bubbly het direkte toegang tot die strand!

Ramsgate is 'n skilderagtige kusdorpie aan die KwaZulu-Natal se Suidkus, Suid-Afrika bekend as die Hibiskus Kus. Die gebied spog met 'n wonderlike warm subtropiese klimaat (en ooreenstemmende warm seewater en Blou Vlag Strand) die hele jaar deur. Naby geleë is Margate gholfbaan, Southbroom-gholfbaan, Selborne gholfbaan en San Lameer gholfbaan (om maar net ‘n paar te noem).

Hubbly Bubbly is 'n veilige, ten volle toegeruste, strandhuis binne 100m vanaf Ramsgate hoofstrand en het ‘n 180 grade, pragtige uitsig oor die see.

Of jy nou in die mark is vir 'n gesin strand vakansie of ‘n Suidkus Gholftoer, moet jy Hubbly Bubbly bo aan jou lys sit!

Hubbly Bubbly is 'n gemaklike familiehuis wat 15 mense kan huisves en is net 'n kort afstand weg van die bekende Waffle House, talle restaurante, kroeë en winkels.

Die huis is ruim en vloei oor 3 vlakke en het 2 dubbel slaapkamers en vol en-suite badkamers. Verder is daar 2 groot slaapkamers met onderskeidelik 6 en 4 enkelbeddens wat ‘n volledige badkamer en 'n aparte toilet deel.

Al die slaapkamers het vloer-tot-plafon ingeboude-kaste en groot vensters om die die vars seebries te geniet, asook die pragtige uitsig oor Kwazulu Natal se Suidkus.

Die groot leefarea is oopplan en sluit 'n ten volle toegeruste kombuis met spens, 2 yskaste, alle basiese kombuis toerusting, eetgerei, breekware en glase in. Genoeg om 'n leër te voed. Die kombuis het graniet werkoppervlaktes en 'n ontbyt toonbank met kroegstoeltjies. Die oopplan leefarea sluit ook in 'n gemaklike sitkamer met platskerm TV en volle DSTV pakket en 'n 10-sitplek eetkamertafel en ‘n buffet om van te bedien. Die oopplan leefarea vloei uit op die balkon waar jy 'n ingeboude braai en buitenshuise meubels sal vind om die pragtige Ramsgate sonsondergange te geniet en miskien selfs 'n kykie te kry van 'n skool dolfyne of walvisse wat verbygaan. Direkte toegang tot die strand is via ‘n grasperk op ‘n helling aan die voorkant van die tuin, en ‘n kort stappie verby Ramsgate se getypoel.'n Buite stort is beskikbaar ná 'n dag van sand, branderplank ry en pret in die son. Veilige parkering op die perseel in ‘n dubbelmotorhuis met parkeerplek agter sluitbare staal gly hekke vir 'n bykomende 2 voertuie.

Linne word voorsien.

GEEN handdoeke.

Skoonmaak en wasgoed dienste beskikbaar teen ‘n addisionele koste.

"Die Kothuis @ Hubbly Bubbly":

'n Splinternuwe toevoeging tot die gewilde strandhuis is "Die Kothuis @ Hubbly Bubbly" op die grondvloer. Dit is ‘n onlangse toevoeging en maak "Hubbly Bubbly" een van die grootste vakansie huurhuise op die kwa- Zulu Natal se Suidkus.

Hubbly Bubbly kan afsonderlik gehuur word ... kan 15 persone akkommodeer.

Die kothuis @ Hubbly Bubbly kan afsonderlik gehuur word ... en kan 8 persone akkommodeer.

OF vir groter gesinne / groepe kan beide huise gehuur word om ‘n totaal van 23 persone te akkommodeer met 'n inter-leidende deur wat die 2 huise koppel.

Die kothuis het 'n groot oopplan sitkamer met ‘n platskerm TV en volle DSTV pakket. Die sitkamer loop uit op die die ten volle toegeruste kombuis met ‘n ontbyt toonbank.

Daar is 3 slaapkamers - die hoofslaapkamer kan 4 akkommodeer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed.

Die tweede slaapkamer het ook 'n stapelbed en verskaf slaapplek vir 2 mense en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir nog 2 mense.

Daar is 'n volledige badkamer met ‘n stort in die bad en 'n wasbak, 2 aparte toilette en 'n aparte stortkamer.

Al die kamers (behalwe vir slaapkamer 2 en die badkamer) is seefront.

Die huis het ook 'n braai in die tuin met ‘n uitsig oor die branders. 'n Groot oop stoep loop uit op die groot tuin en skuins grasperk vanwaar jy die voetpad na die strand en getypoel sal vind (binne net 50m). Veilige parkering agter gly sluitbare hekke is beskikbaar vir tot 2 voertuie. 2x 5000l Water tenks is geïnstalleer om enige water onderbreking te voorkom.

Linne word voorsien.

GEEN handdoeke.

Skoonmaak en wasgoed dienste beskikbaar teen ‘n addisionele koste.

Fasiliteite
  • Wasmasjien op die terrein
  • Tuimeldroër in eenheid
  • Parkering op die terrein
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Toesluit motorhuis
  • Wasgeriewe
  • Visvang op die terrein
  • DSTV in kommunale gebied
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • Kinder oppas diens
  • Lughawe (minder as 15km)
Maak Google Map oop
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
72766 besigtings sedert 09 Dec, 2011.
Laas opgedateer op 04 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Hubbly Bubbly
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 25
    1/25
  • 2 of 25
    2/25 - Hubbly Bubbly - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 3 of 25
    3/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 4 of 25
    4/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 5 of 25
    5/25 - Ramsgate Self Catering Holiday Accommodation
  • 6 of 25
    6/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 7 of 25
    7/25 - Ramsgate Self Catering Accommodation
  • 8 of 25
    8/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast - Hubbly Bubbly
  • 9 of 25
    9/25 - Ramsgate Self Catering Holiday Accommodation
  • 10 of 25
    10/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 11 of 25
    11/25 - Hubbly Bubbly, Ramsgate Self Catering Accommodation
  • 12 of 25
    12/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 13 of 25
    13/25 - Ramsgate Self Catering Holiday Accommodation
  • 14 of 25
    14/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 15 of 25
    15/25 - Ramsgate Self Catering Accommodation - Hubbly Bubbly
  • 16 of 25
    16/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 17 of 25
    17/25 - Ramsgate Self Catering Holiday Accommodation
  • 18 of 25
    18/25 - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 19 of 25
    19/25 - Ramsgate Self Catering Accommodation
  • 20 of 25
    20/25 - Hubbly Bubbly - Self Catering Beachfront House in Ramsgate, South Coast
  • 21 of 25
    21/25
  • 22 of 25
    22/25
  • 23 of 25
    23/25
  • 24 of 25
    24/25
  • 25 of 25
    25/25
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Hubbly Bubbly - Ramsgate Verblyf.
WTS App Browser