Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Hemel op Aarde Self Catering
Slide calendar from left to right
* Book Online

Hemel op Aarde Self Catering - TARIEWE

From R375.00 per person sharing per night.
(Minimum R750 for 2 people).

Prices vary depending on number of people and number of nights required.
Please contact us for a quote.
 

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
U deposito bevestig u bespreking. Besprekings waarvoor ons nie ‘n deposito ontvang het nie, mag weggewys word. Let asseblief op die depositobedrae wat hieronder uiteengesit word:

Deposito’s

- Die volle bedrag is vooruitbetaalbaar in die geval van ‘n bespreking vir slegs een nag.
- In die geval van ‘n bespreking vir 2 tot 4 dae is die deposito 50% van die totale koste van u akkommodasie.
- In die geval van ‘n bespreking van 5 dae of langer, is die deposito 30% van die totale koste van die akkommodasie.

Die oorblywende bedrag moet in ons rekening ontvang word voor u aankoms, of kan andersins met aankoms in kontant betaal word.
Kansellasiebeleid
Indien u 3 maande voor die bespreekte datum kanselleer, sal u die volle deposito terug ontvang.
Indien u korter as 3 maande voor die bespreekte datum kanselleer, sal u 50% van die deposito terug ontvang.
Indien u korter as 30 dae voor die bespreekte datum kanselleer, verbeur u ongelukkig die volle deposito.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Hemel op Aarde Self Catering Rates
WTS App Browser