Esperanza Countryside Accommodation

Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf In George

This beautiful countryside house is in the breathtaking Geelhoutboom area of George in the Garden Route.

You can watch the beautiful 360 degree sunset on your doorstep.

We offer a tranquil and safe haven in the most beautiful bit of countryside with wide open spaces. Situated approximately 10 km from the sea and 15 km from George.

The fully equipped holiday home is spacious enough for 12 people. It is ideal for large families or small groups. Single guests are also welcome.
Enjoy the swimming pool and inside as well as outside braai (BBQ) and pool table.

Big fold-up doors lead onto the beautiful garden. For the kids there is a jungle gym, kayaking on the plaas dam and lots and lots of space to run around.
This area is very popular for cyclist and joggers. Or take leisurely walks around the beautiful countryside for some fresh air. It is the ideal getaway from the busy city life.

From the neighbours you can get fresh milk or cheese even eggs and strawberries.

A daily cleaning service is included.

(Afrikaans)

Hierdie pragtige plattelandse huis is in die asemtowende Geelhoutboom-area van George in die Tuinroete.

Hou die wonderskone 360 grade sonsondergang van een van die vele patios dop. Ons voorsien n rustige en veilige toevlugsoord in die mooiste
stukkie platteland met groot oop ruimte, sowat 10 km vanaf die see en 15 km vanaf George.

Hierdie volledig-toegeruste vakansiehuis is ruim groepe. Enkelgroepe is ook welkom. Geniet die swembad, binne- en buite braai en die pooltafe.
Groot oopvoudeure lei na die pragtige tuin. Daar is n klimraam vir die kinders asook kayakke op die plaasdam. Hulle kan visvang in die dam. Die tuin is baie groot en kinders speel heeldag buite.

Die area is baie gewild onder fietsryers en drawwers of gaan vir n wandeling in die pragtige natuurskoon van Geelhoutboom. Dit is die ideale wegbreekplek ver van die stad om gesonde vars lug in te asem.

En net langsaan is die plase waar jy vars melk of kaas of eiers en selfs aarbeie kan aankoop.

n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Fasiliteite
  • afstandbeheer sekuriteit
  • braai
  • buite swembad
  • DSTV in kommunale gebied
  • Golf (minder as 5km)
  • internet fasiliteite
  • kaggel
  • kano (minder as 5km)
  • kinder oppas diens
  • kombuis (volledig toegerus)
  • lughawe (minder as 15km)
  • mikrogolf in eenheid
  • motorhuur (minder as 20km)
  • natuur roete op die terrein
  • natuurroete (minder as 2 km)
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • parkering op die terrein
  • perdry (minder as 5km)
  • private ingang
  • private swembad
  • restaurant (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • televisie in die kommunale gebied
  • Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
  • visvang (minder as 3 km)
  • visvang op die terrein
  • wasgeriewe