RATES 2025 | ||||
Standard | Easter Weekend | Mid Year School Holidays | December Holidays | |
1&2 people | R1000 | R1500 | R1200 | R1600 |
3 people | R1200 | R1700 | R1400 | R1850 |
4 people | R1400 | R1900 | R1600 | R2100 |
5 people | R1600 | R12100 | R1800 | R2350 |
6 people | R1800 | R2300 | R2000 | R2600 |
These rates are effective during the following periods: Easter & Long Weekend: 18 April 2025 - 21 April 2025; 28 April - 2 May 2025 School Holidays: Starting last day of schookl and ending last day of holiday. Also 29 Nov - 10 Dec December Holidays: 11 December 2025 - 14 January 2026 Standard Rates: All the rest from 15 Jan 2025 |
RATES 2026 | ||||
Standard | Easter Weekend | School Holidays | December Holidays | |
1&2 people | R1000 | R1400 | R1200 | R1800 |
3 people | R1200 | R1600 | R1400 | R2000 |
4 people | R1200 | R1600 | R1400 | R2400 |
5 people | R1400 | R1800 | R1600 | R2600 |
6 people | R1400 | R1800 | R1600 | R2800 |
These rates are effective during the following periods: Easter Weekend: 3 April 2026- 6 April 2026 School Holidays: Starting last day of school and ending last day of holiday. 27 Mar-7 Apr; 26 Jun-20 Jul; 23 Sep. 5 Oct; Also 1-13 December. All long weekends 1-3 May; 12-16 Jun.; 7-10 Aug. December Holidays: 14 December 2026 - 17 January 2027 Standard Rates: All the rest from 18January 2027 |
Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Terme van betaling |
50% Deposito met bespreking d.m.v. elektroniese inbetaing of kontant in ons bankrekening. 50% kontant op dag van aankoms. Jammer, geen kredietkaart geriewe. |
Kansellasiebeleid |
Depositos sal slegs terugbetaal word indien ander huurders gevind word. |
Aankoms En Vertrek Tye |
Aankoms Vanaf 14h00 tensy anders gereël Vertrek nie later as 10h00 tensy anders gereël |
Reëls/Voorwaardes |
1. Al die betalings moet ontvang wees op datum van aankoms. 2. Gaste bly en gebruik geriewe op eie risiko. 3. Enige skade sal van die huurders ge-eis word. 4. Geen gaste van die huurders word toegelaat om oornag te bly nie. 5. Die getal huurders mag nie anders wees as dit waarvoor bespreek is nie. 6. Geen troeteldiere sal toegelaat word nie. 7. Deposito's sal slegs terugbetaal word indien ander huurders gevind word. 8. Huurders (of gaste wat hulle swak gedra) sal gevra word om die terrein te verlaat. 9. Volle DSTV en WiFi is gratis ingesluit. 10. Bring u eie strandhanddoeke. Badhanddoeke word voorsien. 11. Geen rook binne die kothuis nie. 12. Swembad is nie gedurende Desember spits-seisoen beskikbaar nie, tensy ander spesiale reëlings getref word. 13. Spesiale tariewe vir langer verblyf en vir minder as 6 persone vir die kothuis se besprekings. |