Bly Plekke Logo
  • 1 of 8
    1/8 - View from your room and the deck - Eagles View Bed & Breakfast Accommodation in Kloof
  • 2 of 8
    2/8 - Large pool for use by the guests up to 7 p.m. - Kloof B&B Accommodation
  • 3 of 8
    3/8 - Bed & Breakfast Accommodation in Kloof
  • 4 of 8
    4/8 - Room 1 with single beds. Can be made up as King - Kloof Bed & Breakfast Accommodation
  • 5 of 8
    5/8 - Room 3 - Bed & Breakfast Accommodation in Kloof
  • 6 of 8
    6/8 - Open plan bathroom. Can be closed off with shutters - Kloof Bnb Accommodation
  • 7 of 8
    7/8 - View of waterfall - Bed & Breakfast Accommodation in Kloof
  • 8 of 8
    8/8 - Living area shared by the guests - Eagles View Bed & Breakfast, Kloof Accommodation
  • 1 of 8
  • 2 of 8
  • 3 of 8
  • 4 of 8
  • 5 of 8
  • 6 of 8
  • 7 of 8
  • 8 of 8
*Vanaf R750
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:10 Umvemve Place, Kloof, KwaZulu-Natal, South Africa
Kontak:Laureen Gaillard
Tel  :+27-31-7644192
Fax  :+27-31-7644192
Cell  :+27-83-3896526

Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • Double (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - twin
    • Slaapkamer 2 - queen
    • Slaapkamer 3 - queen
Spesiale Kategorieë
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
32284 besigtings sedert 25 Jan, 2007.
Laas opgedateer op 12 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

Eagles View Bed en Ontbyt is geleë op die rand van die Kloof Gorge en Krantzkloof Natuurreservaat, wat beteken jou slaapkamervenster bied uitsigte wat jou asem sal weg slaan.

Met 'n vier ster-gradering bied al drie Eagles View B&B se dubbel kamers u alle geriewe denkbaar aan. Alle kamers het uitsigte en akkommodasie sluit in 'n en suite-bad en stort, plat skerm-TV in elke kamer, en effektiewe lugversorging om u kamer koel te hou deur ons warm somers, of om die soel winters aande op te warm. Die kontemporêre leef- en eet- area bied toegang tot die dek, met asemrowende uitsigte waar u 'n kontinentale- óf volledige Engelse ontbyt kan geniet.

Let wel: Geen kinders onder 12 jaar oud nie.

Ons is slegs 25 minute vanaf Durban of Hammersdale geleë, en die Hillcrest sake sentrums slegs 15 minute se ry. Ons is 10 minute weg van die winkels en restaurante van Kloof Village en die Kloof Buiteklub met sy 18 putjie gholfbaan is 'n entjie verder na die Valley of 1000 Hills. Umhlanga se winkels en strande en die Midlands Meander naby genoeg vir 'n besoek.

Alle kamers is beskikbaar as en suite-dubbelkamers en Kamer Een is ook beskikbaar as 'n twee-persoons kamer.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • National Accommodation Association
  • AA Superior Accommodation
  • Tourism Grading - 4 Stars
Fasiliteite
  • DSTV in kommunale gebied
  • Internet fasiliteite
  • Kluis
  • Buite swembad
  • Parkering op die terrein
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • WiFi
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
32284 besigtings sedert 25 Jan, 2007.
Laas opgedateer op 12 Jan, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Eagles View Bed & Breakfast
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 8
    1/8 - View from your room and the deck - Eagles View Bed & Breakfast Accommodation in Kloof
  • 2 of 8
    2/8 - Large pool for use by the guests up to 7 p.m. - Kloof B&B Accommodation
  • 3 of 8
    3/8 - Bed & Breakfast Accommodation in Kloof
  • 4 of 8
    4/8 - Room 1 with single beds. Can be made up as King - Kloof Bed & Breakfast Accommodation
  • 5 of 8
    5/8 - Room 3 - Bed & Breakfast Accommodation in Kloof
  • 6 of 8
    6/8 - Open plan bathroom. Can be closed off with shutters - Kloof Bnb Accommodation
  • 7 of 8
    7/8 - View of waterfall - Bed & Breakfast Accommodation in Kloof
  • 8 of 8
    8/8 - Living area shared by the guests - Eagles View Bed & Breakfast, Kloof Accommodation
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Eagles View Bed & Breakfast - Kloof, Durban Verblyf.
WTS App Browser