Get it on Google Play
  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeĆ« kennisgewings E-Pos Bespreking / Navraag Wys Tariewe
English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: Plot 152, Rietpoort, Parys, Free State, South Africa
Kontak : Sally
Sel (1) : +27-83-2874745
Sel (2) : +27-83-4094595

Indien u na 'n algehele rustige en vreedsame tydjie in 'n Afrika omgewing soek, hoef u nie verder te soek nie. Ons luukse selfsorg kothuise is ten volle toegerus en word gediens.

Die hoof-kothuis het 2 dubbel slaapkamers, 'n woon- en kombuisgebied. Daar is 'n slaapbank in die woongebied, dus het ons plek vir 6 persone.

Die 2de kothuis het plek vir 2 persone met 'n dubbelbed en 'n kombuisie.

Daar is ook 'n braaigebied beskikbaar. Ons het Wi-Fi in al die gewone area's. Beskutte parkering is beskikbaar. Vir al die weersomstandighede is verwarmers en waaiers beskikbaar.

Die kothuise is 'n entjie weg van die rivier en dit is seker 'n 100m se stap oor goedversorgde grasperke. Ons bied goeie visvangplek vanaf 'n geplaveide pier. (jetty). Die rivier is semi-privaat. Daar is kano's beskikbaar vir 'n rustige roei. Ontspan in ons oorvloei-swembad terwyl u die uitsig oor die rivier geniet. Daar is volop wild en voëls in die gebied en pragtige tonele, dus, bring u kamera.

Ons is naby die R53, slegs 2km vanaf Parys.

Fasiliteite
  • braai
  • buite swembad
  • gediens
  • Golf (minder as 5km)
  • grootwild (minder as 30 km)
  • kano (minder as 5km)
  • kombuis (volledig toegerus)
  • kragopwekker
  • kroegyskas
  • parkering op die terrein
  • private ingang
  • private vliegveld (minder as 15km)
  • restaurant (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • visvang (minder as 3 km)
  • visvang op die terrein
  • wi-fi / hotspot
  • wildritte (minder as 30 km)

  • Betalings Opsies
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Sotho
  • Xhosa
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Buffalo Cottage (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
  • Lion Cottage (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - dubbel
    • Slaapkamer 2 - dubbel
    • Slaapkamer 3 - dubbel slaapbank
  • Spesiale KategorieĆ«
  • Visvang Verblyf - Varswaterbesonderhede
    The following apply
    Fishing equipment for hire
    Can bring own fishing equipment
    Boat available for use
    Boat available for hire
    Can bring own boat (no petrol motors)
    Catch and release
    Catch and keep
    Limited number of fish per day allowed
    Fly fishing
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
22410 besigtings sedert 20 Oct, 2016.
Laas opgedateer op 15 Sep, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 2 years