Bly Plekke Logo
  • 1 of 17
    1/17 - Constantia Thatch Lodge
  • 2 of 17
    2/17 - Rose Cottage
  • 3 of 17
    3/17 - Rose Cottage - open-plan lounge
  • 4 of 17
    4/17 - Rose Cottage - open-plan kitchen
  • 5 of 17
    5/17 - Rose Cottage - bedroom
  • 6 of 17
    6/17 - Rose Cottage - en-suite
  • 7 of 17
    7/17 - Pool Cottage
  • 8 of 17
    8/17 - Pool Cottage - private entrance
  • 9 of 17
    9/17 - Pool Cottage - open-plan lounge & kitchen
  • 10 of 17
    10/17 - Pool Cottage - lounge
  • 11 of 17
    11/17 - Pool Cottage - main bedroom
  • 12 of 17
    12/17 - Pool Cottage - 2nd bedroom
  • 13 of 17
    13/17 - Constantia Thatch Lodge
  • 14 of 17
    14/17 - Constantia Thatch Lodge
  • 15 of 17
    15/17 - Garden Suite
  • 16 of 17
    16/17 - Mountain Suite
  • 17 of 17
    17/17 - Mountain Suite
  • 1 of 17
  • 2 of 17
  • 3 of 17
  • 4 of 17
  • 5 of 17
  • 6 of 17
  • 7 of 17
  • 8 of 17
  • 9 of 17
  • 10 of 17
  • 11 of 17
  • 12 of 17
  • 13 of 17
  • 14 of 17
  • 15 of 17
  • 16 of 17
  • 17 of 17
*Vanaf R900
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewings Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:6A Sohland Avenue, Constantia, Cape Town, Western Cape, South Africa
Kontak:Carol Mason
Fax  :+27-86-5160735
Cell (1) :+27-82-6592010
Cell (2) :+27-82-6521801

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Uitleg Slaapgeriewe
  • Garden Suite (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - king
  • Mountain Suite (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
  • Pool Cottage (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
    • Slaapkamer 2 - queen
  • Rose Cottage (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - queen
Bladsy Statistieke
18543 besigtings sedert 29 Aug, 2012.
Laas opgedateer op 06 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Constantia Thatch Lodge bied verblyf vir 10 persone in 2 kothuise en 2 kamers met privaat badkamers. Privaat toegang met stoepe. Swembad, beskermde parkering in 'n veilige en rustige omgewing. 20 minute vanf Kaapstad.

Geleë in die hart van die Constantia-vallei en weggesteek in 'n stil doodloopstraat, bied hierdie pragtige Kaaps-Hollandse opstal nuwe, luukse, selfsorg-verblyf in 'n veilige en rustige omgewing.

Deftig gemeubileerd en toegerus vir u gerief en selfsorg-behoeftes.


Geriewe

  • Gratis toegang tot internet (ADSL)
  • Sateliet Tv (DSTV)
  • Groot swembad met sout clorineerder
  • Parkering op terrein
  • Privaat ingang met stoepe
  • Kwaliteit linne en handdoeke
  • Swemhanddoeke word voorsien
  • Al die beddens het paslakens op die matrasse vir ekstra gerief
  • Kamers word 4 keer per week gediens. Nie oor naweke of vakansie-dae nie
  • Wasgoeddiens is teen 'n ekstra tarrief beskibaar

Rose-kothuis (1 slaapkamer)

Pragtig versier met bamboesvloere en 'n ruim, sonnige oopplan woondeel en kombuis.
Ten volle toegeruste kombuis met gasstoof en stoof, 'n granietblad en ontbyt-hoekie.
Die platskerm Tv teen die muur gemonteer, kan gesien word vanaf die gemaklike rusbanke in die woondeel of vanaf die kombuisstoele.
'n Gietyster houtkaggel, met 'n glasdeur, in die woondeel.
Stoepdeure lei na 'n knus onderdak-stoep met 'n gas-weberbraaier.
Die stoep kyk op die swembad en tuin.
Die knus slaapkamer is op die eerste vloer onder die grasdak en het 'n eksta lang koningins-grootte bed en genoeg plek in die kaste.
Privaat badkamer met 'n stort.
Privaat ingang.

Pool-kothuis (2 slaapkamers)

Die privaat ingang lei tot 'n oopplan kombuis en woondeel met 'n platskerm Tv teen die muur gemonteer, 'n leerrusbank, koffie-tafel en rottangstoele.
Ten volle toegeruste kombuis met 'n granietblad en ontbyt-hoekie.
Stoepdeure lei na 'n knus onderdak-stoep met 'n gas-weberbraaier.
Ruim slaapkamers onder die grasdak: Die hoof-slaapkamer het 'n ekstra koningins-grootte bed met 'n aparte aantrek gedeelte en 'n privaatbadkmer met 'n bad en stort.
Die tweede aangrensende slaapkamer het 'n koningins-grootte bed.
Die slaapkamers het genoegsame kasspasie.
Haar-droër en waaier in die kamers.

Die Pool-kothuis en die Mountain Suite is aangrensend en kan gesamentlik bespreek word indien 'n drie-slaapkamer eenheid verlang word.

 
Mountain Suite (1 slaapkamer)

'n Smaakvol gemeubileerde slaapkamer met privaat badkamer, op die eerste vloer onder die grasdak met 'n uitsig op die Constantiaberg.
Twee enkelbeddens, baie kasspasie, muurgemonteerde, platskerm-Tv en gemaklike stoele om in te ontspan.
Haar-droër en waaier.
Privaat badkamer met 'n stort.
Aangrensend is 'n  aparte, goed toegeruste, kompakte kombuisie wat uitlei na 'n klein balkon en die ingangstrappe.
U kan die sonsondergang bewonder terwyl u 'n glas wyn op die balkon geniet.

Garden Suite (1 slaapkamer)

Privaat ingang wat lei na 'n aparte, ten volle toegeruste kombuisie met 'n marmerblad.
Smaakvol versier met warm houtvloere en baie kasspasie.
Ekstra lang konings-grootte bed, koffietafel, stoele, spieëlkas en 'n platskerm muur-gemonteerde Tv.
Haar-droër en waaier.
Ruim privaat badkamer met 'n stort.
Privaat onderdak-stoep naby die swembad.

Ligging

  • Loopafstand (1kilometer) na die Constantia-winkelsentrum
  • Vinnige toegang tot die M3
  • Constantia-berg Medi-Kliniek Hospitaal (5kilometer)
  • Die Universiteit van Kaapstad (8kilometer)
  • Kirstenbosch Botaniese Tuin (5kilometer)
  • Groot Constantia Wynlandgoed (2kilometer)
  • Binne 10 tot 20 minute reistyd na die lughawe, strande, gholfbane, V&A waterfront en Kaapstad.
 
Fasiliteite
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Gediens
  • Restaurante naby
  • Krag omskakelaar
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Buite swembad
  • Geen rook in die huis nie
  • Bergfietsry
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Kluis
  • Kombuisie slegs
  • Internet (Fibre)
  • Internet (ADSL)
  • Perdry (minder as 5km)
  • Gratis parkering
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • DSTV
  • Fietsroetes
  • Gemeenskaplike swembad
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Braai fasiliteite
  • Strand (minder as 500 m)
  • Lughawe (34kms)
  • WiFi
Maak Google Map oop
Bladsy Statistieke
18543 besigtings sedert 29 Aug, 2012.
Laas opgedateer op 06 Dec, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Constantia Thatch Lodge
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 17
    1/17 - Constantia Thatch Lodge
  • 2 of 17
    2/17 - Rose Cottage
  • 3 of 17
    3/17 - Rose Cottage - open-plan lounge
  • 4 of 17
    4/17 - Rose Cottage - open-plan kitchen
  • 5 of 17
    5/17 - Rose Cottage - bedroom
  • 6 of 17
    6/17 - Rose Cottage - en-suite
  • 7 of 17
    7/17 - Pool Cottage
  • 8 of 17
    8/17 - Pool Cottage - private entrance
  • 9 of 17
    9/17 - Pool Cottage - open-plan lounge & kitchen
  • 10 of 17
    10/17 - Pool Cottage - lounge
  • 11 of 17
    11/17 - Pool Cottage - main bedroom
  • 12 of 17
    12/17 - Pool Cottage - 2nd bedroom
  • 13 of 17
    13/17 - Constantia Thatch Lodge
  • 14 of 17
    14/17 - Constantia Thatch Lodge
  • 15 of 17
    15/17 - Garden Suite
  • 16 of 17
    16/17 - Mountain Suite
  • 17 of 17
    17/17 - Mountain Suite
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Constantia Thatch Lodge - Constantia Verblyf.
WTS App Browser