Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Capri Apartment 26
Slide calendar from left to right
* Book Online

Capri Apartment 26 - TARIEWE

Please use the enquiry form to ask for details relating to Special Offers.
Longer StaysBook 7 nights & pay for 6 nights.
Valid from 1 Jan 2024 to 1 Jan 2025.

Book 7 nights & pay for 6 nights.

2022 Tariewe:
 Buite SeisoenBinne SeisoenSpits Seisoen
Per eenheidR485 per nagR595 per nagR750 per nag
 

12 Jan -17 Mrt
05 - 14 Apr
18 - 29 Apr
02 May -15 Jun
19 - 24 Jun
19 Jul - 05 Aug
09 Aug - 30 Sept
11 Okt - 14 Des

01 -11 Jan
18 Mrt - 04 Apr
15 - 17 Apr
30 Apr - 01 May
16 - 18 Jun
25 Jun -18 Jul
06 - 08 Aug
01 -10 Okt

15 - 31 Des

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
Direkte betaling by bank, OTM of elektroniese betaling
50% Deposito sal die bespreking bevestig
Uitstaande balans betaalbaar 48 uur voor inboek
Kansellasiebeleid
- 30 dae+: 100% Terugbetaling van deposito
- 21-29 Dae: 50% Terugbetaling van deposito
- Minder as 21 dae: Geen terugbetaling op deposit
Aankoms En Vertrek Tye
Let asb daarop dat alle arriveer en vertrek tye vooraf gereël word met gaste.
Reëls/Voorwaardes
Geen troeteldiere word toegelaat
Parkering is beskikbaar vir slegs 1 voertuig
Parkering van sleepwaentjies moet vooraf gereël word
Gaste moet ten alle tye die reëls en regulasies van die beheerliggaam van Capri nakom
Geen ekstra gaste word toegelaat om oor te slaap tensy spesifieke reëlings vooraf getref is nie. Verontagsaming van genoemde reël kan daartoe lei dat die eienaars gaste vra om die woonstel te ontruim sonder enige terugbetaling.
Geen breek deposito word tans gehef nie. Ons versoek vriendelik dat gaste enige iets wat breek tydens hulle verblyf sal vervang.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Capri Apartment 26 Rates
WTS App Browser