Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

Boulevard 502
Slide calendar from left to right
* Book Online

Boulevard 502 - TARIEWE

2024/2025

BOULEVARD 502

WEEKENDS (OUT OF SEASON) R2250 PER NIGHT (FRIDAY AND SATURDAY NIGHTS) 

R5 000 SPECIAL!!!:   MIDWEEK CHECK IN: MONDAY 

                                                       CHECK OUT: FRIDAY

PLEASE NOTE THAT THIS SPECIAL WILL NOT BE APPLICABLE DURING SCHOOL HOLIDAYS

NOTE: All rates are per night
Low Season  School Holidays Easter Weekend Low Season  School Holidays Weekends
R1 500   R2 500 R2 500 R2 500 R3 500 
      
Low SeasonSchool HolidaysLow SeasonPeak SeasonChristmas - New YearSeason 2024/25
   05 Dec-15 Dec  
R1 500R2 000R1 500R2500R3 500 
Rates are subject to change without prior notice.

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
Besprekings sal eers bevestig word sodra die deposito betaal is.

Volle betaling moet ontvang word 2 dae voor aankoms.

Betalingsopsies:
EFT/Geld oordrag
Jammer, geen kredietkaarte word aanvaar nie

Elektroniese betalings beveilig besprekings.

Die balans moet minstens 2 dae voor aankoms elektronies betaal word.
Kansellasiebeleid
Alle depositos wat betaal is, sal terugbetaal word indien ander huurders vir diselfde tydperk gekry word.

Na aanleiding van bogenoemde wanneer kennis gegee word:

· 1 Maand voor aankoms-datum: 50% terugbetaling van deposito

· 2 Weke voor aankoms-datum: 25% terugbetaling van deposito

· Minder as 2 weke voor aankoms-datum: 0% terugbetaling van deposito

Geen terugbetaling vir vroeër vertrek nie.
Aankoms En Vertrek Tye
Aankoms tyd: 14h00
Vertrek tyd: 9h00
Reëls/Voorwaardes
Geen studente en/of skoolverlaters word toegelaat sonder die nodige toesig nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Rook is streng verbode binneshuis.

Geen ekstra persone word in die eenheid toegelaat om daar oor te slaap nie. Indien die getal persone die toegelate hoeveelheid oorskry, sal daar ekstra betaal moet word vir elke ekstra persoon.

Die eienaar is op geen wyse verantwoordelik vir die huurder of sy/haar familie of vriende vir enige beserings opgedoen, of verlies/skade van eiendom en voertuie wat mag voorkom terwyl die huurder in die eenheid bly nie.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Boulevard 502 Rates
WTS App Browser