Bly Plekke Logo
  • 1 of 20
    1/20 - Boulevard 502 - Self Catering Apartment Accommodation in Margate
  • 2 of 20
    2/20
  • 3 of 20
    3/20
  • 4 of 20
    4/20
  • 5 of 20
    5/20
  • 6 of 20
    6/20
  • 7 of 20
    7/20
  • 8 of 20
    8/20 - Margate Self Catering Holiday Flat Accommodation
  • 9 of 20
    9/20 - Self Catering Apartment Accommodation in Margate
  • 10 of 20
    10/20
  • 11 of 20
    11/20
  • 12 of 20
    12/20 - Margate Self Catering Holiday Flat Accommodation - Boulevard 502
  • 13 of 20
    13/20
  • 14 of 20
    14/20
  • 15 of 20
    15/20
  • 16 of 20
    16/20
  • 17 of 20
    17/20
  • 18 of 20
    18/20
  • 19 of 20
    19/20
  • 20 of 20
    20/20
  • 1 of 20
  • 2 of 20
  • 3 of 20
  • 4 of 20
  • 5 of 20
  • 6 of 20
  • 7 of 20
  • 8 of 20
  • 9 of 20
  • 10 of 20
  • 11 of 20
  • 12 of 20
  • 13 of 20
  • 14 of 20
  • 15 of 20
  • 16 of 20
  • 17 of 20
  • 18 of 20
  • 19 of 20
  • 20 of 20
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:Margate Boulevard, Margate, KwaZulu-Natal
Kontak:Jack Leonard
Fax  :+27-86-2654630
Cell (1) :+27-82-4557799 (Jack)
Cell (2) :+27-82-4557777 (Tercea)

Uitleg Slaapgeriewe
  • Boulevard 502 (Slaap 0) x 1
    Bladsy Statistieke
    57069 besigtings sedert 03 Apr, 2013.
    Laas opgedateer op 25 Mar, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za

    Hierdie is ‘n eksklusiewe dakwoonstel, langs Margate se hoofstrand geleë en is loopafstand na talle winkels, kroeë, klubs en restaurante.  Hierdie woonstel bied asemrowende, ononderbroke seeuitsig van 180° met pragtige sonsopkomste asook walvis en dolfyn besigtiging vanaf die patio, sitkamer en hoofslaapkamer d.m.v glas skuifdeure wat elk op die patio uitloop asook die kombuis met sy fantastiese see uitsig,  d.m.v ‘n groot oopskuif venster na die patio.  Etes kan hierdeur bedien word om op die stoep te geniet.  Die patio beskik oor ‘n ingeboude gasbraaier en Weber.

    Hierdie luukse eenheid is ruim en toegerus met twee lugreëlaars, ‘n DSTV platskerm TV (nie nodig om eie dekodeerder of kaart te bring nie) asook ‘n volle toegeruste kombuis met ‘n water versuiweraar, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër.  Daar is ook ‘n ysmasjien in die kroeg gedeelte, wat noodsaaklik is in hierdie sub-tropiese klimaat.

    Die eenheid bestaan uit ‘n oopplan sitkamer en eetkamer, ‘n kroeg, kombuis, drie slaapkamers en twee badkamers. 

    Die hoofslaapkamer het ‘n koning grootte bed en ‘n en-suite badkamer met ‘n stort asook ‘n spa-bad, ‘n dubbel wasbak en toilet.

    Die eerste slaapkamer het ‘n koningin grootte bed en die tweede slaapkamer het twee driekwart beddens wat gesamentlik as ‘n koninggrootte bed gebruik word.  Hierdie twee kamers word deur een badkamer bedien wat bestaan uit ‘n bad, stort, wasbak en toilet.  

    Skoon linne word weekliks verskaf en die eenheid word daagliks gediens behalwe vir Sondae, Publieke vakansie dae en Kersfees.

    Geen handdoeke word verskaf nie en gaste word versoek om bad- sowel as strand handdoeke saam te bring.

    Daar is veilige kelder parkerings vir twee motors.  Hiervandaan neem ‘n hysbak u tot by die pragtige voorportaal van die dakwoonstel.

    Maak Google Map oop
    Bladsy Statistieke
    57069 besigtings sedert 03 Apr, 2013.
    Laas opgedateer op 25 Mar, 2024.
    First year listed on WhereToStay.co.za
    Kaartaansig

    Satellietaansig
    Kaartaansig
    Straataansig
    Beskikbaarheids kalender

    Boulevard 502
    Slide calendar from left to right

    Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

    Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

    Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

    Spesiale aanbiedings

    Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

    Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

    'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
    * Book Online
    • 1 of 20
      1/20 - Boulevard 502 - Self Catering Apartment Accommodation in Margate
    • 2 of 20
      2/20
    • 3 of 20
      3/20
    • 4 of 20
      4/20
    • 5 of 20
      5/20
    • 6 of 20
      6/20
    • 7 of 20
      7/20
    • 8 of 20
      8/20 - Margate Self Catering Holiday Flat Accommodation
    • 9 of 20
      9/20 - Self Catering Apartment Accommodation in Margate
    • 10 of 20
      10/20
    • 11 of 20
      11/20
    • 12 of 20
      12/20 - Margate Self Catering Holiday Flat Accommodation - Boulevard 502
    • 13 of 20
      13/20
    • 14 of 20
      14/20
    • 15 of 20
      15/20
    • 16 of 20
      16/20
    • 17 of 20
      17/20
    • 18 of 20
      18/20
    • 19 of 20
      19/20
    • 20 of 20
      20/20
    {{heading}}

    {{place.name}}

    {{place.category}}

    {{place.info}}

    Special Categories

    Sign-up to our Great Escapes newsletter

    © BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
    Boulevard 502 - Margate Verblyf.
    WTS App Browser