Get it on Google Play
  SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeĆ« kennisgewings Beskikbaarheid + Tariewe + Bespreking E-Pos Bespreking / Navraag
Gas resensies English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 56 Boundary Road, Gordon Heights, Gordon's Bay, Cape Town, Western Cape, South Africa
Kontak : Karen McFarlane
Tel : +27-21-8565324
Faks : +27-21-8565325
Sel : +27-72-3105983

Geleë teen die hange van die majestueuse Hottentots-Hollandberg word Blue Horizon Gastehuis omring met skouspelagtige tonele - van die asemrowende sonsondergange oor die baai tot die inspirerende krag van die berg. Blue Horizon Gastehuis bied aan die gaste 'n kalm, rustige omgewing met 'n goedversorgde tuin, 'n pragtig versierde verblyf met 'n koel swembad. Ons gastekamers is goedversorgd en die gaste kan elke oggend 'n smullekker ontbyt in die eetgebied geniet.

Die baie mooi stranddorp, Plettenbergbaai, is net 2 minute se reistyd vanaf Blue Horizon Gastehuis. Verlustig u in al die tonele en klanke van hierdie outydse dorp as u in die wandelpaadjie stap. Maak kennis met die verskillende aandenkingswinkels en geniet 'n ete in enige van die baie restaurante of buitelug kafees. Sentraal geleë, bied Blue Horizon Gastehuis u die geleentheid tot al die aanloklikhede en aktiwiteite van die omgewing. Vanaf Tafelberg, die bekende wynroetes, ons fantastiese strande, walviskyk en nog baie meer.

Deluxe-kamer: 1 Groot slaapkamer wat na 'n stoep lei en 'n klein privaat tuintjie met uitsig oor die see en berg. Volledig met 'n eie badkamer met stortgeriewe, 'n konings-grootte bed (of twee enkelbeddens), 'n 3/4 slaapbank (vir 'n jong kind). Met lugsorg, satelliet Tv, hangkas, haardroër, minikroeg, tee/koffiemaak-geriewe en 'n persoonlike elektroniese kluis. Die kamer kan verbind word met 'n superior-kamer om dit 'n gesins-eenheid te maak.

Superior-Kamers: 5 Goed toegeruste dubbelkamers geleë om die swembad, elkeen met 'n eie badkamer en stortgeriewe. Volledig met óf een konings-grootte óf twee enkelbeddens, lugversorging, satelliet Tv, 'n groot hangkas, haardroër, minikroeg, tee/koffiemaak-geriewe en 'n persoonlike elektroniese kluis. Hierdie kamers het óf 'n see-uitsig, óf 'n berg-uitsig.

  • Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • Tourism Grading - 4 Stars
Fasiliteite
  • boot / mariene sleephelling (binne 5 km)
  • bootritte (minder as 5km)
  • buite swembad
  • DSTV in die kamer
  • duik (minder as 10 km)
  • elektroniese kluis
  • internet fasiliteite
  • lugversorger (alle eenhede)
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • motorhuur (minder as 20km)
  • natuurroete (minder as 2 km)
  • parkering op die terrein
  • perdry (minder as 5km)
  • radio in die kamer
  • restaurant (minder as 5km)
  • rolbal (minder as 5km)
  • tee / koffie fasiliteite
  • tennisbaan (minder as 5km)
  • visvang (minder as 3 km)
  • walviskyk (minder as 10 km)
  • wasgeriewe (minder as 2 km)
  • wi-fi / hotspot

Rigting aanwysings
Op die N2, vanaf Kaapstad se lughawe, neem die Gordonsbaai afrit, draai regs in Sir Lowry's-pas, volg die pad tot heel onder, net voor die T-aansluiting moet u links in Boundery-weg draai, ry aan met Boundery-weg tot bo, die kakao-kleur gebou aan die regterkant, nommer 56.

40 Minute vanaf V&A Waterfront.

25 Minute vanaf lughawe.
  • Betalings Opsies
  • American Express American Express
  • Diners Club Diners Club
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
  • Eienaar Taalopsies
  • Afrikaans
  • English
  • Xhosa
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • Deluxe Room (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning, dubbel slaapbank
  • Family Suite (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - koning
    • Slaapkamer 2 - tweeling
  • Superior Room (Slaap 2) x 4
    • Slaapkamer 1 - koning
  • Spesiale KategorieĆ«
  • Ster Gegradeerde Akkommodasie
Bladsy Statistieke
20274 besigtings sedert 10 Jul, 2006.
Laas opgedateer op 18 Jul, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 13 years