Werk of ontspan in 'n kuns-atmosfeer waar skilderye die binnekant verryk en die natuur die buitekant.
Hierdie huis is geleë aan die waterfront met skilderagtige uitsig uit al die kamers.
Vier pragtige gemeubileerde slaapkamers met eie badkamers, met 3 dubbel beddens en twee enkelbeddens. Al die kamers het balkonne. Slaapplek vir 8 persone.
Hartbeespoort Dam Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf • Hartbeespoort Dam Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf • Hartbeespoort Dam Visvang Verblyf - Varswater • Hartbeespoort Dam Konferensie Akkommodasie • Hartbeespoort Dam Interesante Blyplekke • Hartbeespoort Dam Selfsorg Akkommodasie • Kosmos Selfsorg Huis / Kothuis Verblyf • Kosmos Quad / 4x4 / Fietsroete Verblyf • Kosmos Visvang Verblyf - Varswater • Kosmos Konferensie Akkommodasie • Kosmos Interesante Blyplekke • Kosmos Selfsorg Akkommodasie
Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!