Bly Plekke Logo
  • 1 of 22
    1/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 2 of 22
    2/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 3 of 22
    3/22 - ONE BEDROOM FOUNTAIN SUITE COVERED PATIO
  • 4 of 22
    4/22 - LOUNGE OF 2 OR 3 BEDROOM SUITE WITH 2 OR 3 BATHROOM
  • 5 of 22
    5/22 - KITCHEN OF DELUXE ONE BEDROOM FOUNTAIN SUITE
  • 6 of 22
    6/22 - BATHROOM IN DELUXE ONE BEDROOM FOUNTAIN SUITE
  • 7 of 22
    7/22 - ONE BEDROOM FOUNTAIN SUITE ( OR QUEEN SIZE BED
  • 8 of 22
    8/22 - FOUNTAIN LOUNGE / KITCHEN DINING AREA
  • 9 of 22
    9/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 10 of 22
    10/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 11 of 22
    11/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 12 of 22
    12/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 13 of 22
    13/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 14 of 22
    14/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 15 of 22
    15/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 16 of 22
    16/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 17 of 22
    17/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 18 of 22
    18/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 19 of 22
    19/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 20 of 22
    20/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 21 of 22
    21/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 22 of 22
    22/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 1 of 22
  • 2 of 22
  • 3 of 22
  • 4 of 22
  • 5 of 22
  • 6 of 22
  • 7 of 22
  • 8 of 22
  • 9 of 22
  • 10 of 22
  • 11 of 22
  • 12 of 22
  • 13 of 22
  • 14 of 22
  • 15 of 22
  • 16 of 22
  • 17 of 22
  • 18 of 22
  • 19 of 22
  • 20 of 22
  • 21 of 22
  • 22 of 22
*Vanaf R1290
Per eenheid per nag
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
 SPESIALE AANKONDIGING! Ontvang vroeë kennisgewingsOndersoek Beskikbaarheid + Tariewe + Maak Bespreking Gas resensies Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:8 Eksteen Avenue, Bergvliet, Constantia Valley, Cape Town, Western Cape, South Africa
Kontak:Reservations
Tel  :+27-21-7151509

Betalings Opsies
  • Cash on arrival Cash on arrival
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
Spesiale Kategorieë
  • Meer As 10 Gaste Verblyf
    Your establishment has capacity to cater for groups of 10 or more.
     Yes

Bladsy Statistieke
42652 besigtings sedert 16 May, 2007.
Laas opgedateer op 23 May, 2023.
First year listed on WhereToStay.co.za

Bergvliet is 'n stil, veilige, boomryke voorstad, slegs 16km vanaf Kaapstad se middestad en die Waterfront. Dit is perfek geleë in die middel van die Kaapse Skiereiland en binne 5 minute se reistyd na een van die oudste wynplase in Suid-Afrika, Groot Constantia Wine Estate.

Al ons eenhede is toegeruste selfsorg-eenhede met eie badkamers en is geleë in 'n pragtige, 1 akker tuin. Hierdie eiendom is vertoon op BBC TVs Gardeners World program.

Ons bied gratis 24/7 breëband Internet (insluitend Skype en draadlose verbinding na alle eenhede), 'n biblioteek, inligting in toeriste-plamfette, veilige parkering op terrein, wasgoeddiens, privaat ingange en stoepe met tafels en stoele, ook individuele braaigeriewe.
Satelliet DSTV, DVD, Musieksentrums, radios met horlosies, muurkluis, plafonwaaiers en muurpaneel-verwarmers.

Bergfliet se hoof aantrekkingskrag vir besoekers aan Kaapstad, is die stilte en ontspanne atmosfeer, rustigheid, sonder verkeers- of kriminele probleme in die omgewing. As ook die vinnige en maklike toegang na die M3 en M5 deurpaaie. Dit neem u na die middestad en Waterfront, ook na al die belangrike plaaslike aantreklikhede en strande, in slegs 14 tot 40 minute.

Ascot Gardens is 'n ideale basis vir u besigtigings- en ander toere rondom Kaapstad en omliggende gebiede. Ons is slegs 10 minute se stap weg van die spoorweg-stasie, inkopie-sentrum en 6 goeie restaurante.

Ons voorsien beddegoed, badhanddoeke en al die eetgerei en breekware. Plus strykplank en strykyster in elke eenheid, ook vuilgoedsakke, toiletrolle en vloeibare seep vir skottelgoed.

Elke privaat ingang het 'n toegewysde parkeerplek op terrein en het toegang via 'n afstandbeheerde sekuriteits-hek.

Ons het nie enige honde, katte of raserige kinders van ons eie wat u stil en rustige tuin-omgewing sal versteur nie.

Die hele eiendom van Ascot Gardens bestaan uit 4 inter-verbinde, los-staande huise. Dit is smaakvol verander en gerestoureer tot selfsorg kothuise/tuin-eenhede en woonstelle van verskillende grootte, prys en afwerkings.

Die 10 selfsorg, een-slaapkamer kothuise/tuin-eenhede; een 2bed eenheid; en 1 3bed-kamer, 2 badkamer-huis; is ideaal vir vakansies, sakemanne, trougaste, sportgroepe, familie-feeste en besoekende vriende of familie.
Die eenhede kan individueel of gesamentlik bespreek word, selfs 'n volledige huis met slaapplek vir tot 14 persone, indien nodig.

Die lughawe, V&A Waterfront, middestad en Tafelberg is 20 minute se reistyd vêr. Die 7 Constantia wynplase, insluitende Groot Constantia, is slegs 5 min vêr. Binne loop-afstand is 'n spoorwegstasie, bushalte, inkopiesentrum en 6 goeie restaurante, kerke en 2 tennis- en rolbal-klubs.

Geriewe

Al die woonstelle is ten volle gemeubileerd met óf 'n bad, óf 'n stort met eie badkamer en toegerus met 'n stoof of 2-plaat stoof, mikrogolfoond, yskas, potte, panne, rooster, ketel, breekgoed, glasware, kookgereedskap, eetgerei, vadoeke, beddegoed, bad-handdoeke, (nie swem-handdoeke nie), strykyster en strykplank. Die woonstelle het plafon-waaiers in die slaap- en woonkamers. Muur paneel-verwarmers. Die eenhede word nie daagliks gediens nie, maar vir langer verblyf word die eenhede gediens en die bedlinne en handdoeke word elke 7 dae geruil. Ons verskaf vadoeke, vloeibare-skottelgoedseep, toiletrolle en vuilgoedsakke.

Daar is 2 enkelbeddens in al die slaapkamers behalwe in die Duke, Queen, Royal, African-eenhede en die hoofslaapkamer van 2/3 slaapkamer-huis wat almal koningins-grootte beddens het en die Duchess wat 'n dubbelbed het.                       

Ons bied gratis 24/7 breëband Internet (insluitend Skype en draadlose verbinding na alle eenhede), 'n biblioteek, inligting in toeriste-plamfette, veilige parkering op terrein, 'n omheinde swembad, wasgoeddiens, privaat ingange en stoepe met tafels en stoele, ook individuele braaigeriewe.

Fasiliteite
  • WiFi
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Restaurante naby
  • Parkeerplek op die perseel
  • Parkering op die terrein
  • Geen rook in die huis nie
  • Films / teater (minder as 5km)
  • Bergfietsry
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Kluis
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Internet fasiliteite
  • Perdry (minder as 5km)
  • Gratis parkering
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • DVD speler
  • DSTV
  • Skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • Dakwaaiers in slaapkamers
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Braai fasiliteite
  • Lughawe (minder as 15km)
  • Lughawe (34kms)
Maak Google Map oop
  • Aanwysings
    Vanaf Kaapstad lughawe of Kaapstad/Waterfront op M3

    • Neem die Kaapstad afrit oor die brug na die N2.

    • Ry na Tafelberg op die N2 na Kaapstad vir omtrent 11km.

    • Ry verby die M5 Muizenberg/Mowbray-afdraai. Beweeg na die linkerkantste baan. Neem die afdraai na M3 Muizenberg.

    • NB: Die M3 is die hoofpad vanaf die Waterfront en Kaapstad se middestad na Bergvliet en die suidelike voorstede.

    • Ry verder op die M3 (ongeveer 10km) en neem dan die Ladies Mile 39-afrit.

    • Draai regs by die 1ste stel verkeersligte en verder aan met Ladies Mile road.

    • By die verkeers-sirkel, neem die 1ste uitgang na links.

    • Volg die pad om die skool (aan jou regterkant). Die pad is nou Heerengracht-laan.

    • Draai links in die stopstraat in Bergfliet-weg.

    • Draai regs in die 1ste straat, Jeffcoat avenue en ry vir ongeveer 400m verder.
      Ascot Lodge (Jack, Queen and King suites) is aan die linkerkant by Jeffcoat avenue nr 17 (Lui die kantoorklokkie by die hek).
      Vir Ascot Villa, (African, Fountain and Mountain suites) draai links by die volgende hoek in Hiddingh road. 1Ste huis aan jou linkerkant is Ascot Villa, Hiddingh Road 30 (lui die kantoorklokkie).
      Ascot Mews (Dutchess, Royal and Dukes suites) is die 2de huis aan die linkerkant, Hiddingh Road 28 (lui die kantoorklokkie).
      Vir Ascot House, (2/3 slaapkamer-huis, Poolside and Cottage Suite) ry verder in Hiddingh en links in die eerste straat, Eksteenlaan. Die 2de huis vanaf die hoek aan die linkerkant is Eksteenlaan no 6 (lui die kantoorklokkie).
      The Office, tuiste van u gaspaar, Lesley en Barry, is by Eksteenlaan no 8 op die hoek van Hiddingh-weg.

Aanwysings

Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

Ascot Gardens
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 22
    1/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 2 of 22
    2/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 3 of 22
    3/22 - ONE BEDROOM FOUNTAIN SUITE COVERED PATIO
  • 4 of 22
    4/22 - LOUNGE OF 2 OR 3 BEDROOM SUITE WITH 2 OR 3 BATHROOM
  • 5 of 22
    5/22 - KITCHEN OF DELUXE ONE BEDROOM FOUNTAIN SUITE
  • 6 of 22
    6/22 - BATHROOM IN DELUXE ONE BEDROOM FOUNTAIN SUITE
  • 7 of 22
    7/22 - ONE BEDROOM FOUNTAIN SUITE ( OR QUEEN SIZE BED
  • 8 of 22
    8/22 - FOUNTAIN LOUNGE / KITCHEN DINING AREA
  • 9 of 22
    9/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 10 of 22
    10/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 11 of 22
    11/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 12 of 22
    12/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 13 of 22
    13/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 14 of 22
    14/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 15 of 22
    15/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 16 of 22
    16/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 17 of 22
    17/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 18 of 22
    18/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 19 of 22
    19/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 20 of 22
    20/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 21 of 22
    21/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
  • 22 of 22
    22/22 - Ascot Gardens - self catering accommodation in Bergvliet
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
Ascot Gardens - Bergvliet Verblyf.
WTS App Browser