Bly Plekke Logo
  • 1 of 12
    1/12 - View from (non smoking) Dining room balcony - BnB accommodation in Ansteys Beach
  • 2 of 12
    2/12 - Ample secure Parking in front of Guesthouse
  • 3 of 12
    3/12 - Communial braai area (communial kitchen also available)
  • 4 of 12
    4/12 - Unit 1 left top. Diningroom Right top. Unit 2 bottom right - Bnb accommodation in Ansteys Beach
  • 5 of 12
    5/12 - Ansteys Beach Public swimming pools and Beach area
  • 6 of 12
    6/12 - View into Diningroom
  • 7 of 12
    7/12 - Outside entrance to rooms (left) 8 and 18 (right) 7 and 17
  • 8 of 12
    8/12 - Entrance to room 5 and 6 on left and view of Ocean - Bnb accommodation in Ansteys Beach
  • 9 of 12
    9/12 - Entrance to room 5
  • 10 of 12
    10/12 - Room 7 from inside - Bnb accommodation in Ansteys Beach
  • 11 of 12
    11/12 - Room 18 (2 x double beds)
  • 12 of 12
    12/12 - Kitchenette room 5 and 6 - Bnb accommodation in Ansteys Beach
  • 1 of 12
  • 2 of 12
  • 3 of 12
  • 4 of 12
  • 5 of 12
  • 6 of 12
  • 7 of 12
  • 8 of 12
  • 9 of 12
  • 10 of 12
  • 11 of 12
  • 12 of 12
*Vanaf R720
Per persoon per nag (wat deel)
*Tariewe kan verskil volgens seisoen/aantal mense
Wys Tariewe Beskikbaarheidskalender English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres:28/30 Foreshore drive, Ansteys Beach, Bluff, Durban, KwaZulu-Natal
Kontak:Leoni
Fax  :+27-86-6472332
Cell (1) :+27-82-8775316
Cell (2) :+27-83-2544825

Betalings Opsies
  • EFT / Bank Transfer EFT / Bank Transfer
  • MasterCard MasterCard
  • Visa Visa
Eienaar Taalopsies
  • English
  • Afrikaans
  • Zulu
Uitleg Slaapgeriewe
  • Room 1. Front Facing Sea view from Room and Balcony. 1 x Double bed . On-suite bathroom with shower, Mini-fridge, Kettle, Microwave, Table and Chair, Air-conditioner, OvHD Sattelite TV and FREE WiFi. (Slaap 2) x 1
    • Slaapkamer 1 - double
  • Room 2 . Front Facing Sea view from Room and Patio. 1 x Double bed and 1 x Single bed. On-suite bathroom with shower, Mini-fridge, Kettle, Air-conditioner, Microwave, OvHD Sattelite TV and FREE WiFi. (Slaap 3) x 1
    • Slaapkamer 1 - double, single
  • Room 4: Sea view from side Patio. 1 x Double bed and 2 x Single beds. On-suite bathroom with shower, Mini-fridge, Kettle, Air-conditioner, Microwave, Table and chair, OvHD Sattelite TV and FREE WiFi. (Slaap 4) x 1
    • Slaapkamer 1 - double, single, single
  • Rooms 11, 12 and 13 . Garden view from Patio. 1 x Double bed. On-suit bathroom with shower, Mini-fridge, Kettle, Air-conditioner, Microwave, OvHD Sattelite TV and FREE WiFi. (Slaap 2) x 3
    • Slaapkamer 1 - double
  • Rooms 3 and 15 . Sea view from Balcony. 1 x Double bed, On-suite Bathroom (Room 3 has a Bath and Room 15 has a Shower), Mini-fridge, Kettle, Air-conditioner, Microwave, OvHD Sattelite TV . FREE WiFi (Slaap 2) x 2
    • Slaapkamer 1 - double
  • Rooms 5 and 6 . Sea view from Patio. 1 x Double bed. On-suite bathroom with shower, Mini-fridge, Kettle, Air-conditioner, Microwave, OvHD Sattelite TV and FREE WiFi. (Slaap 2) x 2
    • Slaapkamer 1 - double
  • Rooms 7, 9 and 14. Garden view. 2 x Double beds. On-suite bathroom with shower, Microwave, Kettle, Mini-fridge, Table and Chair, Air-conditioner, OvHD Sattelite TV and FREE WiFi. (Slaap 4) x 3
    • Slaapkamer 1 - double, double
  • Rooms 8 and 10. Garden view. 2 x Double beds and 1 x single bed. On-suite bathroom with shower, Mini-fridge, Kettle, Microwave, Table and Chair, Air-conditioner, OvHD SatteliteTV and FREE WiFi. (Slaap 5) x 2
    • Slaapkamer 1 - double, double, single
Bladsy Statistieke
56513 besigtings sedert 16 Mar, 2011.
Laas opgedateer op 03 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za

4Shore Guesthouse geleë in Bluff, Durban bied ‘n rustige atmosfeer vir ‘n goeie nagrus en is die ideale akkommodasie vir ‘n sakepersoon / werkende persoon, of slegs akkommodasie vir paartjies. Ons is op die welbekende swemstrand Anstey’s in die suidelike Durban-omgewing geleë. Die gastehuis is gebou op ‘n 2500 vierkante meter erf met 'n skouspelagtige, ononderbroke uitsig oor die Ooskus Indiese Oseaan.

Cave Rock en Brighton Beach se swembad is stapafstand van die gastehuis af. Ansteys strand het lewensredders en is 'n wonderlike strand vir windsurfing, branderplankry, kanovaart, visvang, snorkel, vlieërsurf(kite surfing) en is oorkant die straat geleë van die gastehuis. Fantastiese aktiwiteite vir ontspanning na werk. Walvisse, dolfyne en sardientjies vir die sardienloop kan elke jaar gesien word.

Ideaal vir maatskappy-verblyf: elke kamer het sy eie ingang van/na buite en dit dra by tot die rustige atmosfeer. Enkelkamers, tweepersoonskamer met 2 enkelbeddens en 2 persone wat deel en 4 persone wat op enkelbeddens in dieselfde kamer deel, is SLEGS VIR MAATSKAPPYE beskikbaar.

ELKE KAMER HET SY EIE BUITE-UITGANG. Al die kamers het OVHD-satelliet-TV-kanale, lugversorging, kroegyskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en en-suite badkamers. Gratis WiFi is beskikbaar.

Restaurant en kroeg oorkant die straat.

Veilige parkeerplek op die perseel met 'n elektriese toesgangshek. Gemeenskaplike kombuis en braai-area slegs vir gaste.

Toekennings soos verskaf deur die onderneming
  • FEDHASA(Federated Hospitality Association of Southern Africa)
  • HRG Rennies Travel Red Stamp Club Preferred Partner
Fasiliteite
  • Wasmasjien op die terrein
  • Tee / koffie fasiliteite
  • Gediens
  • Parkering op die terrein
  • Mediese geriewe (minder as 5km)
  • Wasgeriewe (minder as 2 km)
  • Kombuisie slegs
  • Kombuis kommunale
  • Internet fasiliteite
  • Perdry (minder as 5km)
  • Oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • Motorhuur (minder as 20km)
  • Strand (minder as 500 m)
  • Strand (absoluut op die strand)
  • WiFi
Maak Google Map oop
  • Aanwysings

    Vanaf die N2 neem die M7 (Edwin Swales VC-rylaan. Nou bekend as Soloman Mthlango-rylaan) in die rigting van Bluff Rd (in die rigting van die strand) en draai links. Volg Bluff Rd tot by die eerste verkeersligte. Draai regs in Old Mission road, links by die sirkel af in Bideford road tot by die Stop by Tara road. Draai links in Tara road, eerste regs in Club Drive tussen die twee gholfbane. Draai links by die T-aansluiting en verder na Marine Drive. Links in Marine Drive en eers regs na Ansteys Beachweg om na Foreshore-rylaan te lei. Vind 4shore Seaside Akkommodasie by Ansteys Beach nr 28 regs oorkant die hoof-swemstrand met lewensredders.

Aanwysings

Vanaf die N2 neem die M7 (Edwin Swales VC-rylaan. Nou bekend as Soloman Mthlango-rylaan) in die rigting van Bluff Rd (in die rigting van die strand) en draai links. Volg Bluff Rd tot by die eerste verkeersligte. Draai regs in Old Mission road, links by die sirkel af in Bideford road tot by die Stop by Tara road. Draai links in Tara road, eerste regs in Club Drive tussen die twee gholfbane. Draai links by die T-aansluiting en verder na Marine Drive. Links in Marine Drive en eers regs na Ansteys Beachweg om na Foreshore-rylaan te lei. Vind 4shore Seaside Akkommodasie by Ansteys Beach nr 28 regs oorkant die hoof-swemstrand met lewensredders.

Bladsy Statistieke
56513 besigtings sedert 16 Mar, 2011.
Laas opgedateer op 03 Apr, 2024.
First year listed on WhereToStay.co.za
Kaartaansig

Satellietaansig
Kaartaansig
Straataansig
Beskikbaarheids kalender

4Shore Guesthouse Bluff Durban
Slide calendar from left to right

Wag u op 'n spesiale ooreenkoms?

Spesiale aanbiedings! Ontvang vroeë kennisgewings

Klik op die blou knoppie op die bladsy van 'n eiendom en ontvang kennisgewings sodra hulle 'n spesiale transaksie plaas!

Spesiale aanbiedings

Teken in en word in kennis gestel die oomblik dat hierdie eiendom 'n spesiale aanbod plaas!

Wees die eerste om te weet en mis nooit uit nie!

'n Bevestigingsboodskap sal aan u gestuur word voordat hierdie intekening geaktiveer is.
* Book Online
  • 1 of 12
    1/12 - View from (non smoking) Dining room balcony - BnB accommodation in Ansteys Beach
  • 2 of 12
    2/12 - Ample secure Parking in front of Guesthouse
  • 3 of 12
    3/12 - Communial braai area (communial kitchen also available)
  • 4 of 12
    4/12 - Unit 1 left top. Diningroom Right top. Unit 2 bottom right - Bnb accommodation in Ansteys Beach
  • 5 of 12
    5/12 - Ansteys Beach Public swimming pools and Beach area
  • 6 of 12
    6/12 - View into Diningroom
  • 7 of 12
    7/12 - Outside entrance to rooms (left) 8 and 18 (right) 7 and 17
  • 8 of 12
    8/12 - Entrance to room 5 and 6 on left and view of Ocean - Bnb accommodation in Ansteys Beach
  • 9 of 12
    9/12 - Entrance to room 5
  • 10 of 12
    10/12 - Room 7 from inside - Bnb accommodation in Ansteys Beach
  • 11 of 12
    11/12 - Room 18 (2 x double beds)
  • 12 of 12
    12/12 - Kitchenette room 5 and 6 - Bnb accommodation in Ansteys Beach
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
4Shore Guesthouse Bluff Durban - Ansteys Beach Verblyf.
WTS App Browser