Get it on Google Play

Suidkus Akkommodasie

»

Amanzimtoti Sentraal Akkommodasie

»

Selfsorg Vakansie Woonstelle in Amanzimtoti Sentraal

43 Stella MarisEnglish

43 Stella Maris
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: Beach Road 73
Amanzimtoti Centra
South Coast
KwaZulu Natal
Sel (1) : Caterina 084 208 0187
Sel (2) : Deon 084 514 5371

Stella Maris 43 is 'n luukse selfsorg woonstel wat toegerus is vir ‘n maksimum ses (6) persone (insluitende volwassenes en kinders).

Met ‘n180 grade SEE UITSIG, geleë op die 4de verdieping, word dolfyne en walvisse gereeld gesien.

Geleê op die Promenade naby die HOOFSTAND, is daar 'n omheinde veilige baba- en gesinswembad, braaigeriewe, wasgoed geriewe en 24 uur sekuriteit, met elektroniese toegangsbeheer en kelderparkering vir 1 voertuig op die perseel.

Die eenheid het 'n sitkamer, ten volle toegeruste kombuis, groot eethoekie en twee slaapkamers:

  • 1. Hoofslaapkamer met koninginbed en en-suite badkamer.
  • 2. Slaapkamer het 2 enkel stapelbeddens en 1 dubbelbed, 2 badkamers (1 en-suite).

DSTV - 20 kanale. Volle DSTV R35 ekstra per dag. DVD-speler beskikbaar.

Alle linne en duvets word voorsien.

Bring jou eie strand- en badhanddoeke.

Die hoofstrand lei na 'n veilige swembad en baba-swembad. Vir inkopies,is Arbor Crossing 2,2 km verder enGalleria Mall 3,5 met ‘n ys-skaatsbaan en teaters.

Ander fasiliteite sluit in:

  • Checkers
  • Apteek
  • KFC
  • Pizza
  • Vis & Skyfies
  • Ten Pin Bowling
  • Water World
  • Kroeê en Makro.

Mediese fasiliteite binne 5km.

Ons TROTS en PRESTASIE is u tevredenheid en gaste is welkom om u vakansie by ons te geniet!

Rigting aanwysings
  • Vanaf die N3 Suidkus, neem die Moss Kolnik afrit en draai links as u van Durban kom en regs as u vanaf Port Shepstone kom.
  • By die T-aansluiting draai regs in Kingsway. Gaan voort op Kingsway vir ongeveer 4 km en neem die afrit in Inyoni Rocks Road.
  • By die T-aansluiting draai regs in Beach Road.
  • Ons is die eerste hoĆ« gebou aan u linkerkant.
  • Betalings Opsies
  • EFT / Geld Oordrag
  • Uitleg Slaapgeriewe
  • 43 Stella Maris (Slaap 6) x 1
    • Slaapkamer 1 - koningin
    • Slaapkamer 2 - stapelbed, stapelbed
  • Fasiliteite
  • DVD speler
  • braai - kommunale
  • dakwaaiers
  • DSTV in eenheid
  • elektroniese kluis
  • Kinder swembad
  • oefening fasiliteite (minder as 5km)
  • strand (absoluut op die strand)
  • visvang (minder as 3 km)
  • yskas in eenheid
Ons Ondernemings
Cabanas del Mar 76
Bladsy Statistieke
1282 besigtings sedert 10 Dec, 2018.
Laas opgedateer op 24 Feb, 2019.