Bly Plekke Logo

Summary

Stella Maris 43 is 'n luukse selfsorg woonstel wat toegerus is vir ‘n maksimum ses (6) persone (insluitende volwassenes en kinders).

Met ‘n180 grade SEE UITSIG, geleë op die 4de verdieping, word dolfyne en walvisse gereeld gesien.

Geleê op die Promenade naby die HOOFSTAND, is daar 'n omheinde veilige baba- en gesinswembad, braaigeriewe, wasgoed geriewe en 24 uur sekuriteit, met elektroniese toegangsbeheer en kelderparkering vir 1 voertuig op die perseel.

Die eenheid het 'n sitkamer, ten volle toegeruste kombuis, groot eethoekie en twee slaapkamers:

  • 1. Hoofslaapkamer met koninginbed en en-suite badkamer.
  • 2. Slaapkamer het 2 enkel stapelbeddens en 1 dubbelbed, 2 badkamers (1 en-suite).

DSTV - 20 kanale. Volle DSTV R35 ekstra per dag. DVD-speler beskikbaar.

Alle linne en duvets word voorsien.

Bring jou eie strand- en badhanddoeke.

Die hoofstrand lei na 'n veilige swembad en baba-swembad. Vir inkopies,is Arbor Crossing 2,2 km verder enGalleria Mall 3,5 met ‘n ys-skaatsbaan en teaters.

Ander fasiliteite sluit in:

  • Checkers
  • Apteek
  • KFC
  • Pizza
  • Vis & Skyfies
  • Ten Pin Bowling
  • Water World
  • Kroeê en Makro.

Mediese fasiliteite binne 5km.

Ons TROTS en PRESTASIE is u tevredenheid en gaste is welkom om u vakansie by ons te geniet!

{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
43 Stella Maris - Amanzimtoti Central Verblyf video & summary
WTS App Browser