Get it on Google Play
E-Pos Bespreking / Navraag Wys Tariewe
English
Ligging & Kontak Besonderhede
Adres: 52A Compensation Road, Ballito, North Coast, KwaZulu Natal,
Kontak : Mr Rajin Sheodin
Tel : +27-31-7008975 (O/H)
Sel (1) : +27-84-2323044
Sel (2) : +27-74-6808419

Hierdie moderne woonstel is in Bikini Holiday Flats, Compensation Road nommer 52A. Die kompleks het net agt eenhede, is ten volle omhein met afstandbeheerde toegang en dit gee 'n persoonlike ruimte.

Bikini nommer 3 is 'n drie slaapkamer, met akkommodasie vir 6, dupleks met 'n luukse badkamer, 'n en-suite en 'n aparte toilet onder. Hoofslaapkamer - Koning grootte bed, tweede slaapkamer - dubbelbed, derde slaapkamer - twee enkelbeddens.

Dit het 'n oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer en 'n toesluit motorhuis. Die hele woonstel, insluitend die enkelmotorhuis het glinsterende porselein teëls. Die gemak van die huis sluit in 'n leer gemakstoel sitkamer stel, lugversorging, TV's in al die slaapkamers en die sitkamer met ‘n OVHD pakket, 'n Weber braai, yskas, vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser en ysmaker. Alle slaapkamers het 'n balkon. Die uitsig oor die see is asemrowend.

Bikini no 3 is 'n paar meter weg van Clarke Bay wat 'n lewensredder beheerde swemstrand is. Baie restaurante is binne loopafstand. Lifestyle-winkelsentrum is 5km weg. King Shaka-lughawe is 10 min weg, en Umhlanga is 30 minute weg.

Die eenheid word nie gediens nie. Linne word verskaf.

Fasiliteite
  • kombuis (volledig toegerus)
  • lugversorger (sommige eenhede)
  • mediese geriewe (minder as 5km)
  • mikrogolf in eenheid
  • private ingang
  • restaurant (loop afstand)
  • skottelgoedwasser
  • skottelgoedwasser (sommige eenhede)
  • stoof in eenheid
  • strand (minder as 500 m)
  • visvang (minder as 3 km)
  • wasmasjien in eenheid
  • yskas in eenheid

  • Betalings Opsies
  • EFT / Geld Oordrag EFT / Geld Oordrag
  • Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie Jammer, geen kredietkaarte aanvaar nie
Naby gelee interessante plekke
Bladsy Statistieke
4821 besigtings sedert 24 Jan, 2018.
Laas opgedateer op 12 Aug, 2019.

Listed on WhereToStay.co.za for 1 year