Bly Plekke Logo
Beskikbaarheids kalender

17 Perissa, Santorini
Slide calendar from left to right
* Book Online

17 Perissa, Santorini - TARIEWE

Out of SeasonR2000 per night – Off Peak

May

June
July

August

Mid-SeasonR3000 per night –  Mid Season
February
March
April
September
High SeasonR4500 per night – Peak Season
January
October
Novermber
December

ON LONG WEEKENDS- PEAK SEASON RATES WILL APPLY.


Breakage deposit (Refundable):

Short stay (less than a week) - R1500

Longer stays (more than a week) - R2500

Service fee: R500 charged per booking

Tariewe is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.

Terme van betaling
50% Deposito benodig om bespreking te bevestig.
Balans betaalbaar en geprossesseer een week voor aankoms, of in die geval van Desember / Januarie besprekings - moet betalings gemaak word 3 weke voor aankoms.
Breekskadedeposito:
R1000 betaalbaar, wanneer bespreking deposito betaal word, en is terugbetaalbaar sodra die inventaris nagegaan is.
Kansellasiebeleid
'n Minimum van 50% deposito word vereis om alle besprekings te beveilig. Hierdie deposito is nie terugbetaalbaar nie, tensy onder spesiale omstandighede, en na goeddunke van die bestuur.
As ‘n bespreking 4 weke voor datum van aankoms gekanselleer word, sal die deposito terugbetaal word na goeddunke van eienaar en op voorwaarde dat dit weer herverhuur kan word.
Reëls/Voorwaardes
Geen rook word binne-eenheid toegelaat nie.
Geen studentegroepe word toegelaat nie.
Geen diere toegelaat nie.
Die eenheid is privaat besit. Reg van toelating voorbehou.
{{heading}}

{{place.name}}

{{place.category}}

{{place.info}}

Special Categories

Sign-up to our Great Escapes newsletter

© BlyPlekke.co.za 1998-2024 blyplekke_live
17 Perissa, Santorini Rates
WTS App Browser